by Ds Dries Beukes (Emeritus/Swartkop) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Ds PP (Paul) Jooste is Dinsdag 18 Augustus 2020 in die ouderdom van 77 jaar aan Covid-19 oorlede. Ds Jooste se heengaan was so klinies en eensaam soos alle ander Covid-sterftes, veral omdat hy sonder enige van sy kinders of enige ander bekende alleen gesterf het....
by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Ds CJ (Stoffel) Smit is Maandag 17 Augustus 2020 in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Hy en sy vrou het sedert sy emeritaat op 31 Mei 1988 in Potchefstroom gewoon. Ds Smit is op 7 Februarie 1953 georden as predikant van die Kerk. Hy het in die gemeentes Koster, Brits,...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Prof FJ (Frans) van Zyl (1913-2008) se bydrae tot die teologie in die Hervormde Kerk is van onskatbare waarde. Sy nadenke oor die dialektiese teologie het die Hervormde Kerk in ’n bepaalde teologiese rigting gestuur. Francois Jacobus van Zyl is gebore in die...
by Dr Barry van Wyk (Emeritus/Warmbad) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Prof Andries van Aarde se meesterwerk (magnum opus), Jesus, Paul and Matthew, Volume One: Discontinuity in Content, Continuity in Substance; en Jesus, Paul and Matthew, Volume Two: To and From Jerusalem, is onlangs deur Cambridge gepubliseer. Prof Andries van Aarde...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Op 12 Augustus vanjaar was daar vir predikante en kerkraadslede tydens die Voortgesette Toerusting ’n geleentheid om saam te luister en te praat oor die tema van Aanlyn-nagmaal. Insette is gelewer deur proff Yolanda Dreyer, Ernest van Eck, Wim Dreyer en dr Tanya van...
by Redaksie | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Laat jou woorde min wees Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde. As jy aan God ’n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie. Hy hou nie van ligsinnige mense nie. Wat jy beloof het, moet jy betaal. Dit is beter dat jy...
by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ’n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees. (Prediker 5: 1) Lees Prediker 4: 17 – 5: 6 Ek lees nou die dag dat ’n geleerde sê: Ons leef in die tyd van inligting....
by Ds Gerrie Senekal (Gemeente Lichtenburg) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Covid-19 het ons lewens verander en omgekeer. Ons kan elkeen baie verhale daaroor vertel en menings daaroor lug. Ook die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) dink in hierdie tyd nuut oor die toerusting van predikante en kerkrade. Dr André Ungerer, hoof van die HTK, kon...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Rustelose Renier van Riemvasmaak skryf: Beste Oupa Stoep, ek sit nou al sedert Maart net hier in my huis en ek kan nêrens heen reis nie. Ek was gewoond om so elke ses weke vir ’n naweek weg te breek en het twee keer in ’n jaar gaan vakansie hou vir ’n week of drie...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Pioniersopleiding help lidmate en gemeentes om ’n sterker na buite gerigte benadering tot kerkwees te volg. Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) bied ’n soortgelyke pionierskursus aan as die een van die Hugenote Kollege waaroor diak Roy McEwan in hierdie...