by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ’n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees. (Prediker 5: 1) Lees Prediker 4: 17 – 5: 6 Ek lees nou die dag dat ’n geleerde sê: Ons leef in die tyd van inligting....
by Ds Gerrie Senekal (Gemeente Lichtenburg) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Covid-19 het ons lewens verander en omgekeer. Ons kan elkeen baie verhale daaroor vertel en menings daaroor lug. Ook die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) dink in hierdie tyd nuut oor die toerusting van predikante en kerkrade. Dr André Ungerer, hoof van die HTK, kon...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Rustelose Renier van Riemvasmaak skryf: Beste Oupa Stoep, ek sit nou al sedert Maart net hier in my huis en ek kan nêrens heen reis nie. Ek was gewoond om so elke ses weke vir ’n naweek weg te breek en het twee keer in ’n jaar gaan vakansie hou vir ’n week of drie...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Pioniersopleiding help lidmate en gemeentes om ’n sterker na buite gerigte benadering tot kerkwees te volg. Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) bied ’n soortgelyke pionierskursus aan as die een van die Hugenote Kollege waaroor diak Roy McEwan in hierdie...
by Diak Roy McEwan (’n Direkteur van Rata Maatskaplike Dienste) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Toe ek twee jaar gelede van die Hugenote Kollege se pionierskursus in New Faith Community gehoor het, het ek geroepe gevoel om dié nuwe uitdaging te aanvaar. Die kursus, wat deur dr Ryk van Velden ontwikkel is, sou vir my volg op die MSM-bedieningskursus (Mission...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Prof BJ (Ben) Engelbrecht (1923-2011) het reeds in sy studentejare, deur die toedoen van prof HP Wolmarans, ’n belangstelling in die dialektiese teologie ontwikkel. Barend Jacobus Engelbrecht is gebore aan die Suikerbosrand, in Spieskloof tussen Nigel en Balfour. Hy...
by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Eers was daar gerugte. Toe kom dit nader. ’n Eerste geval in Suid-Afrika. Toe ’n tweede. Tien. Tienduisend. Grendeltyd. Die lewe het tot stilstand gekom. Wat is die impak op gesinne? Goed. Sleg. Wonderlik. Dodelik. Deurmekaar. Soos inligting oor die virus? Diegene met...
by Elna Esterhuizen (Bedryfsielkundige - lidmaat van Gemeente Swartkop) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Uit onlangse formele en informele gesprekke met predikante en lidmate blyk dit dat die impak van die virus geen onderskeid tussen hulle tref nie. Voor die impak van die virus staan almal as gelykes. Alhoewel predikante en lidmate verskillende rolle aanneem in die...
by Dr Barry Tolmay (NG Gemeente Krantzkloof) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Die wêreld gaan ná Covid-19 beslis anders lyk, maar presies hoeveel anders, kan ons seker net oor bespiegel. Niemand weet presies nie, omdat net God die toekoms omsluit! Ons kan wel probeer om op ’n wetenskaplike manier na sekere tendense te kyk en ’n mening te waag...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Doen soos die Here vra Die woord van die Here het tot Jona seun van Amittai gekom: “Maak klaar, gaan na die groot stad Nineve toe en spreek hom aan, want Ek weet hoe sleg hy is.” Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. Jona is af Joppe...