by Dr Barry Tolmay (NG Gemeente Krantzkloof) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Die wêreld gaan ná Covid-19 beslis anders lyk, maar presies hoeveel anders, kan ons seker net oor bespiegel. Niemand weet presies nie, omdat net God die toekoms omsluit! Ons kan wel probeer om op ’n wetenskaplike manier na sekere tendense te kyk en ’n mening te waag...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Doen soos die Here vra Die woord van die Here het tot Jona seun van Amittai gekom: “Maak klaar, gaan na die groot stad Nineve toe en spreek hom aan, want Ek weet hoe sleg hy is.” Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. Jona is af Joppe...
by Ds Marita Engelbrecht (Komatipoort) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Die woord van die Here het ’n tweede keer tot Jona gekom… Lees Jona 1: 1-3 en 3: 1-4 Preke en geestelike gedagtes is volop beskikbaar, in die kerk, oor die radio, waar ook al. Soms onthou ’n mens preke goed, selfs al is sommige lank en ander blitsig, en party...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Dit voel soos ’n ewigheid sedert ons lewens verander is toe ’n toeris na afloop van ’n vakansie in Italië die eerste persoon in Suid Afrika was wat positief met Covid-19 getoets is. Eers het alles onwerklik gevoel: die isolasie, die skole wat sluit, mense wat hul werk...
by Ds Pieter Oberholzer (Emeritus Weermagkapelaan) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
God seën sy kinders. Hy het dit belowe en ek glo dit onvoorwaardelik. Maar soms sien ek nie sy seën raak nie, en soms lyk die dinge wat met my gebeur eerder soos beproewing of straf en nie soos seën nie. Daarom het ek geleer om elke oggend te bid: Here, help my om...
by Redaksie | Vrydag, 26 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Ds HW (Henk) Calitz (40) van Carletonville is Vrydag 19 Junie oorlede. Ons innige simpatie gaan aan sy vrou, Martie, hul kinders en ander naasbestaandes, en die lidmate. Ds Marius Kramer het die gedenkdiens op Dinsdag 30 Junie waargeneem. Ds Calitz was leraar in...
by Oupa Stoep | Vrydag, 26 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Zumpie Zorgman van Zeekoevlei skryf: Beste Oupa Stoep, ek is ’n baie positiewe mens en glo ’n mens moet altyd iets positiefs probeer kry selfs uit die slegste van ervarings. Hierdie Covid-storie is vir ons almal sleg, maar dit het my geleer dat ons tegnologie baie...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Dit word algemeen aanvaar dat die dialektiese teologie ’n groot invloed op Hervormde teologie uitoefen. Prof Jimmie Loader het by geleentheid geskryf dat daar ’n natuurlike ontwikkeling is vanaf die etiese teologie (wat ons in die vorige aflewering bespreek het) na...
by Prof Johan Buitendag (Emeritaat) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Dit is noodsaaklik om voortdurend oor die stand van die ekologiese krisis te berig. Dit is nou pas 50 jaar sedert die Club of Rome gestig is en sy destydse opspraakwekkende eerste publikasie (Limits to Growth) in 1972 verskyn het. Dit was, ironies genoeg, ook twee...
by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Die Moderamen het met hul vergadering van 15 Mei 2020 besluit dat ek, as voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering, geleentheid moet skep om ’n boodskap van bemoediging aan die predikante van die Kerk te rig. Ons het besluit dat Zoom-gesprekke in...