Die engele om my

Die engele om my

’n Goeie vriendin het eenmaal vir my gesê om nooit by ’n wit veer wat voor jou lê verby te stap nie. Jy moet dit optel en weet dat daar engele om jou is. Die afgelope paar maande het ek agtergekom dat die engele om my wel ook in die gedaante van mense is. As elkeen...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 15 Augustus – Jesus, Jakobus en Johannes

Saterdag 15 Augustus – Jesus, Jakobus en Johannes

Markus 10: 35-40Weet ons waarvoor ons bid, wanneer ons bid? Ons lees dat Jesus drie verskillende kere vir die dissipels die aankondiging maak oor wat gaan gebeur wanneer hulle nou binnekort in Jerusalem instap. Jesus doen dit duidelik, eenvoudig en verstaanbaar.Tog lees ons dat al die dissipels nog steeds nie verstaan wat Jesus aan hul openbaar nie. Tog weet die dissipels nog steeds nie wat...

read more