MRCC saai geloofsaad in Mbombela

MRCC saai geloofsaad in Mbombela

Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad na Gemeente Nelspruit is nie ’n maklike een nie. Dit kronkel deur ruwe terrein en stofpaaie, ver verwyder van die gemak van die stad. Tog is dit elke keer ’n wonderlike...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Psalm 100In ’n wêreld vol verkillende opinies, waar mense ver van mekaar af leef, ’n wêreld waar vertroue amper iets van die verlede is, is dit so spesiaal wanneer ’n groep mense bymekaar kom om een Here te loof en te prys. Dit is juis as gevolg hiervan dat ons geloofsgemeenskappe so spesiaal is. Ons kom nie in ons eie naam bymekaar nie, maar ons kom in die Naam van die Here bymekaar wat almal...

read more