Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 1 Augustus – Geloof verander die reëls van die lewenspel

Saterdag 1 Augustus – Geloof verander die reëls van die lewenspel

Genesis 13: 1-18; Galasiërs 3: 15-20Die episode tussen Abram en Lot in Genesis 13 speel soos ’n bordspeletjie af. Dit het só voorspoedig met beide Abram en Lot gegaan dat hulle te min grond gehad het vir al hul vee. Die gevolg is dat daar rusie ontstaan onder hul veewagters. Abram sê vir Lot dat hulle elkeen op hul eie grond moet aangaan, sodat daar genoeg kos en water en weiding vir al die...

read more