“Die Bybel sê…”

“Die Bybel sê…”

In een van my teologieklasse het ’n professor ons uitgedaag op ’n manier wat ek nooit sal vergeet nie. Ek onthou hoe hy ons gevra het om hom van ons geloof te oortuig sonder om enigsins na die Bybel te verwys. As ek reg onthou was dit in ons derde of vierde jaar. Nou...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 27 Julie – ’n Weduwee se geloof

Maandag 27 Julie – ’n Weduwee se geloof

Markus 12: 38-44 (AFR2020) In Markus 12 onderrig Jesus die dissipels na aanleiding van sy vroeëre strydgesprekke met die Fariseërs, Sadduseërs en Skrifkenners. Die eerste gedeelte van Jesus se onderrig bevat ’n waarskuwing teen die skrifkenners: Pasop vir die Skrifkenners wat die huise van weduwees verslind! Die tweede gedeelte van Jesus se onderrig bevat ’n voorbeeld van geloof wat eerder...

read more