Jy word doof! Jy stomp af!

Jy word doof! Jy stomp af!

Gedurige besigwees is soos aanhoudende geraas – dit maak jou doof. Jy hoor naderhand nie meer nie. Geloof gebeur net waar jy kan hoor en kom van dit waarna jy luister.  Mense wat moeilik hoor, besef dit aanvanklik nie. Hulle word al hoe dower, maar glo dat hulle...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 26 Julie – Geloof vra te veel van my

Sondag 26 Julie – Geloof vra te veel van my

Markus 10: 17-31 Iemand kom na Jesus aangehardloop met ’n vraag wat in hom brand: Wat moet hy doen om die ewige lewe te verkry? Die man wat na Jesus toe kom, kom sy lewe lank die reëls van geloof na. Maar wat méér kan hy doen? Hy is op soek na iets dieper. En dan daag Jesus hom uit: Gaan verkoop alles wat jy het, en gee die geld vir armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg...

read more