’n Leenpreek is geen verleentheid nie
Ek het gedink ek is geseën met kollegas wat saamwerk aan preke en erediensinkleding. In my bediening was ons uit die staanspoor ’n span. Ons het gereeld byeengekom om oor Sondag se erediens te praat, saam oor eksegese en hermeneuse te dink en idees uit te ruil. Ons...
Die liturgiese kalender
Waaroor sal ek Sondag preek? Waaraan sal ons in...
’n Clarens-liefdesverhaal
Ek en my gesin het onlangs in die Noordelike...
Digkuns vir bleeksiele
In ’n artikel in die ATKV se Taalgenoot in...
Artikels
Die verrassende krag van genade
Soms lees ’n mens ’n boek wat jou tot stilstand ruk. Dit kan om verskillende redes wees – positief...
Onhandig, voetloos en half blind: die Kerk
Ek het my hierdie week weer die dissipels se vraag oor wie die belangrikste persoon in die...
Verhaal van sewe jaar lange hongersnood in Egipte
Langs die ravyn van die Nylrivier is ’n stele gevind wat berig van ’n sewe jaar lange droogte wat...
Die Kodeks van Hammurabi
Vir eeue lank is gereken dat die Kodeks van Hammurabi die basis gevorm het van die wette in die Ou...
Wat is vandag belangrik?
Saterdag 25 Julie – Nog reislesse
Lukas 24: 13-25 Twee van Jesus se volgelinge stap die Sondag na Jesus se opstanding die ongeveer sewe myl van Jerusalem af na die dorpie Emmaus. Waar Emmaus geleë is, kan ons nie met sekerheid sê nie. Soos die meeste feesgangers was hul op pad huis toe na die Pasga. Ons lees dat Jesus die onbekende wandelaar word wat met hulle saamloop om die beloftes van die Skrif aan hulle te verduidelik. In...













