Ds Dries Beukes vier 50 jaar!
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker, om te probeer aantoon dat die pottebakker nie gefrustreerd raak met...
Kerk – Amp – Diens
Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou...
Ken jy my?
Skryf dit op jou hart: Daar is niemand wat jy...
Hou op preek en wees ’n preek!
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in...
Artikels
Is Jesus se laaste Pasga bo die graf van Dawid gevier?
Een van die gewilde plekke in ou Jerusalem wat as ’n toeriste-attraksie voorgestel word, is ’n...
Moeder Vink
In ons dorpstuin staan teen alle verwagtinge in ’n pragtige sterkgroeiende doringboom. In ons...
Woorde gesê, woorde weerhou…
Meimaand, en in baie huisgesinne word planne gemaak om ’n mamma te trakteer, en geskenke te...
Wat is tyd werd vir jou?
Ek onthou nog die reëlmatige tik-tok pendulumswaaie van my ouma se groot staanhorlosie. Dit het ’n...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 22 Julie – Wie was Anna?
Lukas 2: 36-40 Anna is vir verskeie redes ’n interessante karakter in die Bybel. Sy was ongeveer 84 jaar oud in ’n periode van geskiedenis toe die gemiddelde lewensverwagting maar omtrent 40 of 45 jaar was. Die teks vertel vir ons sy was sewe jaar getroud voordat haar man gesterf het. Daarna het sy die res van haar lewe, moontlik ongeveer 60 jaar, in die tempel gewoon en God gedien deur te vas...













