Die Eendrachtkring verkeer gesellig saam

Die Eendrachtkring verkeer gesellig saam

Is jy dalk ’n emerituspredikant of predikanteweduwee? Dan is dit nou die tyd om by die Eendrachtkring aan te sluit, of soos ds Kalla Fourie dit noem: die ouerwordendes! Die Eendrachtkring het op 8 Mei 2025 saam gekuier by Gemeente Wonderboompoort, en toe ook die...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 20 Julie – Elke môre ’n afspraak met God

Maandag 20 Julie – Elke môre ’n afspraak met God

​Psalm 143: 8;  Genesis 19: 27 Psalm 143: 8 lees: Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig. In sy boek Life Together reflekteer die teoloog Dietrich Bonhoeffer oor die oggendroetine van verskeie Bybelkarakters. Bonhoeffer merk op dat Abraham, Jakob, Moses en Josua almal oggendroetines gehad het ten einde...

read more