Kom spook saam by die museum!
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings as bestanddele... Dit is als wat jy op Saterdag 24 Mei by die SP Engelbrecht-museum in Eloffsdal kan verwag. Daar was ’n tyd, lank, lank gelede, toe mense nog nie aan TV- of...
Dankie Eksteen, en ander dominees soos jy
Eksteen Botes is dood. Een kollega het só op die...
Gegraveerde steen werp nuwe lig op Bybelse term
Soms kom ’n mens ’n uiters seldsame uitdrukking...
Kerk as tuiste? Oor “kerk” en “huis”
Op een van my onlangse staptogte vang my oog die...
Artikels
Wat maak ek met my kans?
Soos ons deur die pekanneutboord beweeg en snoei en spuit, is ek weer verwonderd oor die natuur....
Moets en moenies van kerkwees
In ’n lekker warm debat raak ons nou die dag aan die praat oor wat die Kerk alles moet en nie moet...
Begrotingstyd
Hier by ons, net soos seker orals elders in ons Kerk, is dit begrotingstyd. En die een gedagte wat...
Beswaarskrif uit sewende eeu voor Christus ontdek
Argeoloë het al geleer dat ’n mens nie sommer ’n voorwerp moet weggooi nie, maak nie saak hoe...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 19 Julie – Pinkstertyd – Koninkrykstyd!
Handelinge 2: 1-13Ons is tans in die Pinkstertyd! Die woord pinkster is afgelei van die Griekse woord pentekoste wat letterlik vyftigste dag beteken.Pinkster word sedert die 3de eeu as ’n Christelike fees gevier en is gegrond op die Joodse tradisie van die Wekefees (Hebreeus: Sjavuot), wat vyftig dae na die Pasgafees (Hebreeus: Pesach) gevier word. Sjavuot...













