Ons is spoelklippe in die stroom van die lewe
’n Wyse man het gesê: Geen mens kan ’n eiland wees in ’n see van mense nie. Ons saamwees, saamleef, aksies en reaksies dra daartoe by dat ons voortdurend beweeg. Van stagnasie om ’n eiland te vorm, is daar geen sprake nie. Waar mense is, is aksie en beweging. ’n...
Kostelike herinneringe
Die afsterwe van prof Gert Pelser bring by my...
Gasvryheid is in ons gene!
Die woord gasvryheid is ’n samestelling van twee...
Begin leer
Wyle prof Piet Dreyer was my Wysbegeertedosent....
Artikels
’n Teologiese Opleiding sonder studente?
’n Paar weke gelede is die Kerk in Blitspos ingelig van ’n bosberaad wat die Kommissie van die...
God gee aan alle mense waarde
Psalm 8 laat geen twyfel oor die mens se menswaardigheid nie. God self het ons met eer en...
Koalisies met God
Op stemdag, 1 November 2021, het ek só geredeneer: Gaan stem, want geen politieke party het dit...
Ontdekte prismas bevestig Bybelse verwysings
Buite-Bybelse verwysings na Bybelse gebeure is waardevolle inligting om die geskiedenis van die...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 16 Julie – Maar ek sal vertrou op die Here
Miga 7: 1-7 Die situasie van Miga en sy landgenote is baie beroerd. Dit het generasies vantevore al begin toe Israel in twee geskeur het – die Noordryk en die Suidryk. Van toe af was daar rusie en wantroue onder die twee geskeurde dele van die Israel. Op ’n stadium sou hulle saamstaan teen die oorheersende mag van die tyd, die Assiërs, maar toe trek die een kop uit en die ander een is kwaad vir...













