Hoe rooier, hoe mooier!
Wanneer laas het jy ’n brief of ’n poskaart gestuur? In ’n wêreld waar alles deesdae vinnig en elektronies gebeur, is dit maklik om te vergeet hoe besonders dit was om iets uit die pos te ontvang –’n verjaarsdagkaartjie, ’n handgeskrewe brief van ’n vriend oorsee of...
Die verrassende krag van genade
Soms lees ’n mens ’n boek wat jou tot stilstand...
Onhandig, voetloos en half blind: die Kerk
Ek het my hierdie week weer die dissipels se...
Verhaal van sewe jaar lange hongersnood in Egipte
Langs die ravyn van die Nylrivier is ’n stele...
Artikels
Lewe die Liefde
Lewe die Liefde ... die tema van die NHSV die afgelope 18 maande. Ek wil begin deur te vra: Wat is...
Die tyd het aangebreek…
Ek sit hier en dink aan tyd, want ons het vroeër vandag as ’n Bybelstudiegroep in Markus 1: 15...
Liefde oorwin alles, ook die dood
Daar is ’n ou Franse liefdesliedjie met die naam Ne me quitte pas – Moenie weggaan nie. Die...
Eerder tuis werk, of op kantoor?
In Maart 2020 gebeur die onvoorsiene in Suid-Afrika, en die meeste werkplekke sluit hul kantore en...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 15 Julie – Hoe hanteer gelowiges beproewings?
Jakobus 1: 1-15 Alle mense, so ook gelowiges, gaan beproewings in hul lewe teëkom, maar gelowiges hanteer daardie beproewings op besondere wyses. Eerstens moet gelowiges bly wees oor beproewings. Jakobus sê dat ons nie moet toelaat dat ’n situasie jou onderkry nie, want al voel dit of hierdie situasie beheer het oor jou, kan dit jou nie heeltemal beheer nie. Jesus Christus het vir gelowiges kom...













