Nogtans staan die wilgerboom groen…
Ek dink terug aan ons reis deur die mooie Oos-Vrystaat in die laaste stuiptrekkings van die winter. Die gras nog wintervaal met geen druppeltjie reën wat nog geval het nie. Maar die wilgerbome het groen, grasgroen, oral in die veld gestaan. Baldadige groen ruikers in...
Die graf waarop geskryf is: “Moenie oopmaak nie!”
Soms maak argeoloë ’n ontdekking wat ’n mens met...
Beëindiging van swangerskap
Daar was ’n tyd toe mans oortuig was dat hul...
Al die blomme van môre lê in die sade wat vandag geplant word…
Die rooi papawerblom as simbool van herinnering...
Artikels
My Covid-19-ervaring
Saterdag 25 Julie 2020. Nadat ek vir drie dae na mekaar kouekoors ervaar het, het my vrou...
Koester ons ouer persone
Daar is soveel persepsies oor die ouderdom, positief en negatief. Die vrese oor bejaardheid het ’n...
In slegte weer, goeie gesig…
Stuur vandag slegs een positiewe boodskap aan die ouers van ’n kind in jou klas of sportspan....
“God eet uie” … en bak beskuit
I am certain of nothing but the holiness of the heart’s affections and the truth of imagination,...
Wat is vandag belangrik?
Maandag 13 Julie–– Gefokus op die klein dingetjies?
Matteus 23: 23-39 Die Fariseërs het gedink hulle is goeie gelowiges. Jesus beskryf dan op ’n paar treffende maniere hoe hulle die punt heeltemal gemis het. Hulle wou die wet van God nakom, maar selektief. Jesus begin deur te sê dat hulle die muggie uit hul beker wou haal, maar dan op die ou end die kameel insluk. Die muggie wat ’n klein onrein gogga was, wat hulle onrein sou maak as hulle dit...













