Hoe lyk ’n dinamiese Christenvrou in 2025?
Wanneer ons dink aan ’n dinamiese Christenvrou, dink ons soms dat hier sprake is van twee figure wat hoegenaamd nie by mekaar kan pas en ’n suksesvolle plek in die samelewing kan vol staan nie. Toe nou nie – dit is 2025 en die reëls het lankal verander. In 2025 is die...
Is Jesus se laaste Pasga bo die graf van Dawid gevier?
Een van die gewilde plekke in ou Jerusalem wat...
Moeder Vink
In ons dorpstuin staan teen alle verwagtinge in...
Woorde gesê, woorde weerhou…
Meimaand, en in baie huisgesinne word planne...
Artikels
’n Kultuur met rouklere vir mens én dier
Soms is daar in die Bybel iets waarvan die betekenis nie heeltemal duidelik is nie. Dan kan...
Kom ons praat politiek! En godsdiens…
’n Foto geneem van ’n boek en sonder bronverwysing op die internet gebruik, het my aan die dink....
’n Huldeblyk aan my pa, ds Giel Malan
Sommige mense noem ’n dag soos vandag ’n Roudiens, maar my ma noem vandag ’n Gedenkdiens. Want ons...
Die gewig van groetwoorde
’n Paar weke gelede woon ek ’n teoloog van Stellenbosch se aanlyn verjaardagvieringe by –...
Wat is vandag belangrik?
Saterdag 11 Julie – Die gebed van gelowiges
Handelinge 4: 23-31 Hulle is almal met die Heilige Gees vervul en het met vrymoedigheid die woord van God verkondig (Hand 4: 31b). Het julle dan nie geleer nie? ’n Vraag wat na beide kante aan die dissipels sowel as die priesterhoofde, die tempelwag en die Sadduseërs gevra sou kon word. Dit het nie lank gevat nie toe is Petrus en Johannes in die moeilikheid. Hulle eindig op in die tronk en word...













