’n Klein kersie
Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuurtoring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” Die man antwoord: “Ons is op pad na die vuurtoring om seine te gee aan die groot skepe op die...
Gereserveerde sitplekke in Pergamum
In ongeveer 200 nC was daar ’n man genaamd...
Getuie of getuienis?
Ons is al almal deur familie of vriende...
Om “nee” te sê en “nee” te respekteer
“Ja-nee”. Tydens ’n onlangse uitstappie na die...
Artikels
Woldraad uit Dawid se tyd ontdek
Klein stukkies wol wat uit ongeveer 1000 vC dateer, is in ’n ou kopermyn in die Timnavallei naby...
Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (2)
In Eksodus 33:7 lees ons: Moses het ’n tent gevat en dit ver buite die kamp gaan opslaan. Hy het...
Gesindheid is alles!
Iemand sê nou die dag hulle gaan nie ’n 2021-jaarbeplanner koop voor hulle nie eers ’n voorskou...
Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (1)
Die opskrif van hierdie essay/opstel (in twee dele) wil die voordeel beskryf van die kerk wat...
Wat is vandag belangrik?
Vrydag 3 Julie – Gedeelde spasie
Hebreërs 9: 1-14; 10: 19-22 Die tabernakel en die tempel was die plek waar die Jode verstaan het God se teenwoordigheid is. In die allerheiligste van die tempel was daar kunstige uitbeeldings van bome, vrugte en water wat heenwys na die tuin van Eden. Eden was die plek waar God en die mens saam gewandel het voor daar verwydering tussen ons en God gekom het. In Eden was God se spasie en die mens...












