Net 200 jaar? Nee, nimmereindigende genade!
Die notule van die eerste onafhanklike Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk aan die Kaap lees soos enige kerkvergadering s’n: redelik vervelig. Maar daar is tog hier en daar ’n juweeltjie wat by nabetragting tot vandag toe nog lig werp op ons kerkwees in...
Die tyd het aangebreek…
Ek sit hier en dink aan tyd, want ons het vroeër...
Liefde oorwin alles, ook die dood
Daar is ’n ou Franse liefdesliedjie met die naam...
Eerder tuis werk, of op kantoor?
In Maart 2020 gebeur die onvoorsiene in...
Artikels
Uit die hart van ’n Hervormer
Vir my om van die NHKA afskeid te neem, was soos ’n begrafnis. Dit was soos ’n uiters finale groet...
Kersgedagte
Daar is mense in die wêreld wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is...
Dankie vir die Bybel 2020-vertaling!
Die eerste vertaling van die Bybel in Afrikaans het in 1933 verskyn. In 1953 is daardie vertaling...
Ewigheidsondag en die herhalende kring van beginne en eindes
Toe ek in standerd 7 (graad 9) was, het my Afrikaanse onderwyseres ’n klein groepie in ons klas...
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 30 Junie – God veg vir ons
Josua 10: 1-15 Kanaän was ’n versameling state elk met ’n eie koning. Die Israeliete moet die land verower en Jerigo (Jos 6) en Ai (Jos 8) inval. Gibeon, ’n Kanaänitiese stad, sluit ’n verdrag met die Israeliete deur Josua te bedrieg (Josh 9). Vier Amoritiese konings vorm ’n koalisie en val Gibeon aan om hulle te straf. Gibeon roep om hulp na die Israeliete. Josua eer die verdrag met Gibeon ten...













