Al kom ek net tot op my knieë…
Op 12 November 2022 hou die aarde vir ’n paar sekondes op draai. Hy staan botstil... En op daardie oomblik word ek en Hans deel van die “klub” waarvan geen ouer deel wil wees nie. Ons pragtige seun is dood in ’n motorongeluk. Weg, om nooit weer sy ondeunde lag te hoor...
Die grootste banket wat nóg gehou is
Koning Assurnasirpal II was een van die konings...
Kerk, kultuur en ’n knertsie
Daar is deesdae min plek of respek in die wêreld...
Nuus uit Zambië
Daar is twee Afrikaanse kerke wat die bediening...
Artikels
Nuwe bevindinge oor die Hiksos
Die Hiksos was ’n gemengde Semitiese groep wat vanuit die noordwestelike deel van die Ou Nabye...
Hoe sit ons die wêreld ore aan?
Namate frustrasie met sosiaal-politieke omstandighede in Suid-Afrika toeneem, groei die aandrang...
Die historiese Jesus en die kerk
Hoe lyk die historiese Jesus en hoe verskil Hy van die Jesus waarvan ons in die kerk leer? Op...
Die stres om standpunt te moet inneem
Maar wat sê jý daarvan? wil mense deesdae dikwels van ons weet. Wat is jou standpunt oor Black...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 24 Junie –Verstaan die Gees
Johannes 3: 1-21 Ons kan die Gees van God ontmoet en ontvang. Ons kan God se Gees ten dele leer ken maar ons sal nooit werklik die Gees van God kan verstaan nie. Ons sal nooit God se heiligheid, sy almagtigheid, sy alwetendheid, sy genade, sy liefde kan verstaan nie. Ons sal nooit die Drie-Eenheid, die werking van die persone van God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees kan verstaan...













