Baie méér as edelstene

Baie méér as edelstene

’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. (Spreuke 31: 10, AFR83) Dis tyd. Tyd om selfoon skoon te maak. Die gewoel van die lewe en besig wees, en sy deurmekaar-geit spoel soms oor na my selfoon se galery. Selfoon skoonmaak, en onnodige prentjies uitvee, is...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 22 Junie – Ontvang die Gees

Maandag 22 Junie – Ontvang die Gees

Handelinge 2: 1-13 Van die begin van die skepping af ontvang die mens die Gees van God en is die mens gevul met die Gees van God. Daarom is dit belangrik om te besef dat mense reeds in die Ou Testament die Gees van God ontvang het. So word Josua genoem in Numeri 27: 18. Sommige van die Rigters word genoem onder andere Rigters 14: 6 en ook van die konings, Dawid word in 1 Samuel 16: 13 genoem....

read more