Stilbly is ook ’n antwoord
Ek is ’n pa van drie dogters. Pleks van saam met die rugbypa’s kantlyn langs agter die bal aan te hardloop en die “ref” sy fortuin te vertel, het ek my ewe stemmig langs die netbalbane probeer klein hou, want ma’s weet ook van netbalreëls, veel meer as ek of die...
Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (2)
In Eksodus 33:7 lees ons: Moses het ’n tent...
Gesindheid is alles!
Iemand sê nou die dag hulle gaan nie ’n...
Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (1)
Die opskrif van hierdie essay/opstel (in twee...
Artikels
Die liefdespad van ’n ouer en outisme
Menige persoon sal vra of hierdie wel ’n akkurate opskrif is… Hoeveel liefde is daar op die weg...
Die seën van die Here – ’n troosvolle liturgiese element
Die seëngroet aan die begin en einde van die erediens is nie bloot ’n handeling waarmee die...
Wie (be-)rus by die kerk?
Die virus onthul toe ook ander dog nie net nuwe “siektes” nie. Praktiese Teologie se prof Koos de...
Covid-19: ’n Angstige, ontwrigtende en onsekere tyd
Die angstige, ontwrigtende en onsekere tyd waarin ons ons tans bevind, is ’n tyd wat so baie...
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 16 Junie – Die Heer en Lewendmaker
Esegiël 37: 1-14 Esegiël 37 bied aan ons een van die mees dramatiese voorstellings van dit wat ons aangaande die Heilige Gees bely, naamlik: dat die Heilige Gees Heer en Lewendmaker is. Wat geboorte kan gee teen alle waarskynlikheid in. Wat lewe kan gee waar dood heers. Mens, kan daar in hierdie bene weer lewe kom? (Es 37: 3a). Esegiël het geantwoord: Nee, dit weet net U, Here my God (Es 37:...













