Saterdag 5 September – Doen reg, bewys liefde en wandel nederig
Miga 6: 8Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is ... dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God. (Mig 6: 8). Die profeet Miga was ’n profeet in Juda en leef in ’n tyd van groot...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Saterdag 5 September – Doen reg, bewys liefde en wandel nederig
Miga 6: 8Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is ... dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Slegte evangelie teenoor ware evangelie
Ons is in daardie stadium van die jaar waar ons ’n ander ritme oral rondom ons sien. Die gewone alledaagse bekende ritme maak plek vir iets anders. Dit voel asof ons nie meer op kalm waters roei...
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie. Sommer vroeg in my teologiese studies het ek met hierdie uitdrukking te make gekry. Vandat ek ’n gemeentepredikant is, des te meer. Om die Bybel te...
Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte saamgesnoer om fondse vir Rata in te samel. Ons deelnemers was: Annatjie van Wyk, Riaan Loots, ds Martin...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Groot Marico vier ’n eeu van seën en genade
Bykans 200 jaar gelede, op 19 Junie 1824, het die kerkraad van Gemeente Kaapstad aan goewerneur Charles Somerset ’n brief geskryf, met die versoek dat ’n selfstandige “Synode” bymekaar geroep word....
In Paulus se voetspore
In Julie vanjaar het ek die voorreg gehad om die jaarlikse kongres van die European Association of Biblical Scholars by te woon, wat hierdie jaar in Sirakuse, Sicilië aangebied is. Aanvanklik is ’n...
Crises can bring new possibilities and hope for the church
The executive committee of the World Communion of Reformed Churches (WCRC) met in South Africa during May 2023. Rev Najla Kassab, president of the WCRC, agreed to write this article for publication...
Liturgiese groei in die NHKA
Met verloop van jare het daar dramatiese ontwikkeling plaasgevind wat die Kerk se eredienste betref. Sommige gemeentes het egter so gestagneer dat hul eredienste nog dieselfde lyk as 50 jaar gelede....
Die verhaal van my ouma Clara
My ouma, Clara Horn, het op 31 Mei 2023 ’n volle 100 jaar oud geword. Ek wou so graag haar storie deel terwyl sy nog met ons was, maar sy is Woensdag 21 Junie oorlede. Clara Oosthüyzen is op 31 Mei...
Uitbranding
Daar is altyd ’n “olifant” in die vertrek wat ons nie wil raaksien nie. Met hierdie paar woorde wil ons juis oor so ’n “olifant” praat, een wat ons as predikante moeilik herken en erken, omdat dit...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















