Donderdag 3 September – Die saad groei stilweg
Markus 4: 26-27Die koninkryk van God is soos ’n man wat saad op die land saai… (Mar 4: 26). ...die saad ontkiem en groei sonder dat hy weet hoe (Mar 4: 27).Jesus gebruik dikwels beelde van die natuur en van groei om die Koninkryk van God te...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Donderdag 3 September – Die saad groei stilweg
Markus 4: 26-27Die koninkryk van God is soos ’n man wat saad op die land saai… (Mar 4: 26). ...die saad ontkiem en groei sonder dat hy weet hoe (Mar...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte saamgesnoer om fondse vir Rata in te samel. Ons deelnemers was: Annatjie van Wyk, Riaan Loots, ds Martin...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad na Gemeente Nelspruit is nie ’n maklike een nie. Dit kronkel deur ruwe terrein en stofpaaie, ver...
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige werksaamhede aan die Kuratorium gekoppel en ná afloop van die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) is dit weer die geval. Daar wag nou ’n koersaanduidende...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Om skade aan die tempel te herstel
Tinder is goed vir jou, sê die pouslike hoogheid Fransiskus I. En wat die Katolieke Kerk oor seks leer, is in sy kinderskoene. Ek bloos namens die Roomses om al die verkeerde redes; dié metafoor...
Gaan jy Hom ken as Hy voor jou staan?
Maria Magdalena het nie meer trane oor nie. Sy is moeg en gedaan en het uitgeput by die deur gesit en gewag dat die eerste sonstrale die horison in die ooste verkleur. Haar mandjie was reeds gepak:...
Vir altyd verbonde
Vandag wil ek u vra om Psalm 139 te lees. Ons kyk in die besonder na verse 13 tot 18. Almal van ons wat vandag hierdie woorde lees, was aan die begin van ons lewens aan ’n moeder verbind. Ons elkeen...
Skade aan die tempel van God
Twee Sondae gelede het ’n nuwe groepering gelowiges vir die eerste keer hier teen ons berg kom wortelskiet, kort na die samesmelting van ’n voorgangerbediening met nog ’n groep op die dorp. Sulke...
Kerk – Amp – Diens
Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou en laat groei. Hy het dit deur al die eeue gedoen, deur die kragtige werking van die Heilige Gees en die verkondiging van die Woord (Rom 10: 14-17;...
Ken jy my?
Skryf dit op jou hart: Daar is niemand wat jy nie sou kon liefkry nie as jy hul storie sou ken. (Mary Lou Kownacki) Ken jy jou familie, en ken hulle jou? Ek praat nou nie van die kerngesin nie....
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















