Donderdag 6 Augustus – Help mekaar reg, maar onthou van die liefde
Galasiërs 6: 1-5In die brief Galasiërs word daar baie gepraat van hoe iemand se lewe lyk wat onder beheer van die heilige Gees lewe. Dit is juis hier in hoofstuk 6: 1-5 waar ons nog ’n voorbeeld daarvan kry.Baie keer verwar ons liefde vir mekaar...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Donderdag 6 Augustus – Help mekaar reg, maar onthou van die liefde
Galasiërs 6: 1-5In die brief Galasiërs word daar baie gepraat van hoe iemand se lewe lyk wat onder beheer van die heilige Gees lewe. Dit is juis...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Derdepoort skitter by Liggiefees
Kersliggies is sinoniem met Kersfees en die kind in elk van ons kom na vore tydens hierdie tyd van die jaar. In Pretoria is Jakaranda Kinderhuis se Liggiefees dus ’n hoogtepunt en natuurlik was die...
The role of the church amidst war in the Middle East
Whenever the word Middle East is mentioned, conflict comes to mind. The situation in the Middle East has remained critical since the Israeli-Palestinian conflict started. War is kindled now and...
Eerbetoon tydens die viering van prof dr Johan Koekemoer se 65-jarige bediening in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Ons is vandag ook hier om erkenning te gee aan ’n merkwaardige persoon, Johannes Hendrik Koekemoer, wat op ’n paar dae na, vandag presies vyf en sestig jaar gelede tot predikant van die Nederduitsch...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Binnepret!
Vir die woord binnepret is daar nie ’n verklaring in die woordeboek nie. Die rede – dis sommer net ’n lekker uitgedinkte woord van iets wat ’n mens self beleef. Kom ons noem dit ’n...
Luister na die jeug van vandag
Een van my gunstelingdele van die Bybel is die toespraak van Elihu in Job 32: 4-10. Terwyl die vriende met Job aan die praat was, het Elihu stilgebly, want hulle was ouer as hy. Maar toe hy merk dat...
Slagoffers van seksuele teistering?
Die beskrywingspunt rakende die daarstelling van ’n gedragskode om die vroulike predikante van die NHKA teen seksuele teistering te beskerm, het tydens ’n onlangse vergadering van die Raad vir...
Die ontmoeting met W(w)eerloosheid
In 1948 het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ’n rigtinggewende definisie van “gesondheid” as deel van hulle grondwet aanvaar. Daarvolgens is gesondheid ’n staat van volledige fisiese, psigiese...
Die liefdespad van ’n ouer en outisme
Menige persoon sal vra of hierdie wel ’n akkurate opskrif is… Hoeveel liefde is daar op die weg van ’n ouer met ’n outistiese kind? Die meeste ouers in dié bootjie kan dalk voel dat daar nooit...
Die seën van die Here – ’n troosvolle liturgiese element
Die seëngroet aan die begin en einde van die erediens is nie bloot ’n handeling waarmee die dominee die diens begin en afsluit nie. Die seën van die Here is ’n betekenisvolle element van die...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















