Woensdag 5 Augustus – Huil saam en hoop saam
Romeine 12: 9-16In die gedeelte lees ons van ’n paar kort, maar kragtige voorskrifte wat Paulus vir ons gee om die opofferende liefde van Christus met dade in ons geloofsgemeenskappe sigbaar te maak. Let op hoe elkeen van hierdie voorbeelde wat...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Woensdag 5 Augustus – Huil saam en hoop saam
Romeine 12: 9-16In die gedeelte lees ons van ’n paar kort, maar kragtige voorskrifte wat Paulus vir ons gee om die opofferende liefde van Christus...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
The role of the church amidst war in the Middle East
Whenever the word Middle East is mentioned, conflict comes to mind. The situation in the Middle East has remained critical since the Israeli-Palestinian conflict started. War is kindled now and...
Eerbetoon tydens die viering van prof dr Johan Koekemoer se 65-jarige bediening in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Ons is vandag ook hier om erkenning te gee aan ’n merkwaardige persoon, Johannes Hendrik Koekemoer, wat op ’n paar dae na, vandag presies vyf en sestig jaar gelede tot predikant van die Nederduitsch...
Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer: KREATIV SAISBN: 978-1-7764733-2-8 Drie skoolmaats bevind hulself op die vooraand van hul...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Wie (be-)rus by die kerk?
Die virus onthul toe ook ander dog nie net nuwe “siektes” nie. Praktiese Teologie se prof Koos de Wet het eendag tydens ’n rookpouse buite Lettere II dié wysheid kwytgeraak toe ons ewe vroom neus...
Covid-19: ’n Angstige, ontwrigtende en onsekere tyd
Die angstige, ontwrigtende en onsekere tyd waarin ons ons tans bevind, is ’n tyd wat so baie geleenthede bied om nuut en kreatief oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus na te...
Dink nou anders oor kerkwees
Die afgelope weke het die Covid-19 krisis ons land en ons kerke getref. Pres Cyril Ramaphosa het verskeie noodmaatreëls aangekondig waarby almal in die land moet hou, om sodoende die verspreiding...
Hoekom ons die kerk los
Die Kerk loop leeg. Nie net die Almanak-syfers sê so nie, die kerkbanke skreeu dit uit. Daar is natuurlik goeie redes waarom ’n mens jou nie daaroor moet verknies nie, en ewe goeie redes om jou...
Die bouers en die brekers
In elke interaksie het elkeen van ons die geleentheid om die ander persoon op te bou, of af te breek… So klink Jo Black se woorde tydens ’n onderhoud op die kykNET-program Reis na gister. Dié woorde...
’n Tempel buite Jerusalem ontdek
Argeoloë het nét sewe kilometer noordwes van Jerusalem ’n ontdekking gemaak wat die wêreld verstom het. Hulle het ’n tempel uit die Ystertyd II-tydperk (10de tot 6de eeu voor Christus) ontdek wat...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















