Maandag 3 Augustus – Ons staan saam
Handelinge 5: 17-32 In Handelinge 5 staan die apostels vir die tweede keer voor die Joodse Raad. Hulle word verbied om oor Jesus te praat. Maar tog sien ons dat hulle, ten spyte van die feit dat hierdie raad magtig en wreed was, steeds antwoord met...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Maandag 3 Augustus – Ons staan saam
Handelinge 5: 17-32 In Handelinge 5 staan die apostels vir die tweede keer voor die Joodse Raad. Hulle word verbied om oor Jesus te praat. Maar tog...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA
Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat hier teenwoordig is. Toe ek gevra is om hierdie huldeblyk te lewer, het ek onwillekeurig teruggedink aan die gebeure in Markus 8: 27-30, waar Jesus sy...
Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25/04/1951 – 25/11/2024)
’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van geloof, geregtigheid en inklusiwiteit Meegevoel Die afsterwe van Andries Gideon van Aarde op Maandag, 25 November 2024, is ’n groot verlies vir die Kerk...
’n Swaard van Ramses II ontdek
Egiptiese argeoloë het vroeg in September 2024 ’n brons swaard by ’n ou militêre fort ontdek waarop die naam van farao Ramses II gegraveer is. Hierdie vonds word as ’n groot ontdekking beskou, veral...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Wat as Kersfees nie meer so voel nie?
Wat as Kersfees nie meer so voel nie? Kan jy Kersfees onthou vir jou as kind? Daardie opgewondenheid? Die aftel van die dae – en nie om te kla oor hoe vinnig die jaar verbygegaan het nie, maar omdat...
Sáám op pad (intergenerasie-jeugbediening)
Ds Annieka Pottas Die navorsing wys dat wanneer mense, maar veral jongmense, beskryf hoe ’n gemeente lyk waar hulle gelukkig is, sal hulle dikwels sê: Die kerk is soos familie. Dit verwoord iets van...
Maak jy nuwejaarsvoornemens?
Nuwejaarsvoornemens is nie regtig my ding nie. Maar oujaar en nuwejaar gee ’n mens wel kans om die verlede te konsolideer en ’n gesonde ingesteldheid te kweek vir die toekoms. Hierdie jaar het ek my...
Rus en vrede
Ek woon nou die dag ’n somerskool oor teologiese opleiding by. Die deelnemers is teologiestudente uit verskillende denominasies en verdeel na elke aanbieding in groepe om te reflekteer. Die eerste...
Nostalgie en Haggai
Daar is hierdie oomblik in die boek Haggai (2:3), waar Haggai vir Serubbabel die goewerneur, die hoëpriester Jesua en vir almal van die volk wat oorgebly het vra: Hoe lyk die nuwe tempel wat julle...
Mag ek nog bly wees?
In die brief aan die Filippense vermaan Paulus en Timoteus ons: Wees altyd bly! Ek herhaal: Wees bly! Maar hóé, Paulus, hóé? Ek luister en kyk na alles wat om my gebeur, en ek wonder hoe ek dit nog...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















