Blog
28 November: Ds SH (Fanie) Willers (beroepafwagtend) verjaar vandag. Baie geluk!
27 November: Ds MA (Michael) Müller (Potchefstroom-Studente) verjaar vandag. Baie geluk!
24 November: Ds JJ (Jacques) Pieterse (Laer Suidkus) verjaar vandag. Baie geluk!
24 November: Dr GJ (Gerhard) Niemann (Viljoenskroon) verjaar vandag. Baie geluk!
Vrydag 27 Februarie – ’n Nuwe tipe vas
Jesaja 58: 6-7 Tydens die Lydenstyd vas sekere gelowiges. Daar is verskeie maniere waarop...
Bloed is dikker as water? Dood en die definisie van “naasbestaande”
Onlangs is ’n geliefde lid van ons gemeente oorlede. Om eerlik te wees, ek is nie heeltemal seker of die woord geliefd beskrywend genoeg is nie. Sy het honderde klein dingetjies gedoen, wat by nabetragting blyk glad nie so klein te wees nie. Sy het my broer en my ouma...
Teologiese opleiding tussen die duiwel en die diep blou see
Elke gemeente wil graag haar eie predikant hê. En as hulle ’n predikant beroep, moet dit ’n goeie predikant wees – goed opgelei, dinamies en ’n reggeaarde predikant eie aan die Hervormde Kerk. Vandag aanvaar gemeentes dit as vanselfsprekend dat daar predikante is wat...
Entstof, of doodsteek?
Ons kom selde te staan voor die dilemma wat die Covid-19-entstof aanbring. Moet ek inent, of verbyhou? Wat weet ons, te midde van ’n duisternis teenstrydighede, risiko’s, gerugte en samesweringsteorieë, van hierdie entstowwe? Net dít: Dat hierdie entstowwe inderhaas...
Skaars bronsolielamp in Jerusalem ontdek
’n Uiters skaars olielamp wat van brons gemaak is, is in Mei 2021 in die Ou Stad van Dawid ontdek. Dié lamp is in die fondasie van ’n gebou bokant die pelgrimspad tussen die Siloambad en die tempel ontdek – wat dié lampie ’n item van groot belang maak. Die lamp is van...
Mamma, ek haat kerk
Mamma... fluister my vierjarige een Sondagaand vir my in die kerk. Shshshsh... fluister ek vir haar terug. Mamma... fluister sy weer. Wat is dit? vra ek vir haar. Mamma, ek haat kerk, fluister sy vir my. Ek kyk die arme klein dogtertjie met skok aan en besef dat sy...
’n Spens vol waagmoed is beter as Ouma se tuisgebakte koekies
Die inperkingstyd het elke vrou ook by tye gedwing om dinge te doen wat lank uitstaande was of wat sommer net weer ’n slag lekker is om te doen. So ontdek ek op ’n dag in die grendeltyd ’n paar toesprake op my rekenaar wat geskryf is vir my kinders toe hulle nog op...
Herfsmooi
Sien ons nog die mooi herfskleure raak? Daardie goue akkerblare en die witter lug waarvan Van Wyk Louw praat? Of is daar te veel skeller kleure om ons wat ons aandag vasklem? Mag ons Anne Frank se woorde onthou: “Ek dink nie aan die swaarkry nie, maar aan al die...
Prioriteite vir die sinodale begroting
Die fokus vir die NHKA se sinodale begroting die afgelope dekade was op besparing. Natuurlik is besparing nodig en belangrik om die las van sinodale offergawes op gemeentes so lig moontlik te maak. Maar besparing kan nie die hoofoogmerk van die sinodale begroting...
Jy moet jou storie ken
Daar was ’n tyd toe getuienisse by gewyde byeenkomste gewild was; nie soseer in die tradisionele gemeentes van die Hervormde Kerk nie, maar ons almal ken die stories wat mense kom vertel het. Daar was ’n vaste patroon aan sulke getuienisse. Eers is vertel van die lewe...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











