Blog
16 November: Ds CH (Casper) du Plessis (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
15 November: Dr JG (Hannes) Janse van Rensburg (Zuurfontein) verjaar vandag. Baie geluk!
15 November: Ds PJO (Pieter) Pretorius (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
14 November: Ds NJS (Nicolaas) Steenekamp (Middelburg) verjaar vandag. Baie geluk!
Dinsdag 24 Februarie – Aanvaar dit
2 Korintiërs 5: 20-21 Een van die mees sinnelose gedagtes is dalk dat ek en jy versoening met God...
Tussen die instituut van die Kerk en die kerk van die instituut
Ons is kerk, maar ís ons kerk? Die vraag is reeds jare gelede in Die Hervormer deur ’n kollega gevra. Die indruk bestaan dat die vraag nie einde het nie en nie meteen afgehandel is nie. Die Nederlander dr Oepke Noordmans het opgemerk dat die woord kerk klaarblyklik...
Die beuelblaser se steen
Onderaan die Tempelberg van die tempel in Jerusalem is ’n steen met ’n gravering daarop gevind, wat nou blyk die staanplek van die trompetblaser van die tempel gemerk het. Hierdie vonds is ’n baie belangrike ontdekking, veral vir die navorsing oor die geskiedenis van...
Epifanie – God word sigbaar!
Het iemand God al gesien? Nee, dit is tog onmoontlik vir mense om God op aarde te sien en steeds te bly lewe. So hoor ons dit vanuit Ou-Testamentiese perspektief. In Christus sien ons God egter in “aardse gedaante” – as mens tussen ons. In Christus ontmoet ons God! ...
God se planne is beter as myne
Toe Naomi as verarmde weduwee terugkeer uit Moab, was oorlewing haar belangrikste motief. Leeg in Rut 1: 21 beteken dat sy geen manlike familielede gehad het om vir haar te sorg nie. Sy neem selfs vir God kwalik. Sy noem Hom El Shaddai, wat “Almagtige” beteken maar...
Waar sal my hulp vandaan kom?
Die groot trek Brittanje toe was om verskeie redes moeilik. My biblioteek sou moes agterbly. Ons kon die minimum basiese items saamvat, en net my boeke was al ’n kamer en nog ’n paar boekrakke vol, elkeen van hulle al gelees, sommige so lanklaas dat hulle hand opsteek...
’n Goue kraletjie van 3 000 jaar gelede ontdek
In Augustus 2020 het ’n negejarige seun, Binyamin Milt, in die grond van die Tempelberg ’n goue kraletjie ontdek wat bykans 3 000 jaar oud is. Die siftingswerk op die Tempelberg is ’n projek wat gedurende 2004 begin het nadat ’n Moslemgroep tussen 1996 en 1999, sonder...
Advent oorgeslaan?
Advent is nog nie Kersfees nie, en Advent is nóóit pret nie. Kan ons Advent oorslaan? Baie mense doen dit, veral vanjaar, want 2020 was só moeilik dat ons vir die gewroeg van Advent ook nog, nie kans sien nie. Die toonaard van Advent is verlange en versmagting na God....
Uit die hart van ’n Hervormer
Vir my om van die NHKA afskeid te neem, was soos ’n begrafnis. Dit was soos ’n uiters finale groet en ’n wete dat dinge van nou af aan onherroeplik verander het. Vir soveel jare het niks anders my, my menswees, my persoonlikheid of my lewensdoel gedefinieer behalwe...
Kersgedagte
Daar is mense in die wêreld wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is om enigiemand wat nie voldoen aan sy verwagtinge nie, te kasty en te straf. Kersfees vee al sulke idees van die tafel af. Die beeld van ’n harde God wat net daarop uit is...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











