Blog
28 Augustus: Ds GC (Gert) van Staden (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
27 Augustus: Prof JH (Johan) Koekemoer (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
26 Augustus: Dr C (Chris) le Roux (emeritus/Stellenbosch) verjaar vandag. Baie geluk!
26 Augustus: Ds JJ (Joseph) Steÿn (Klerksdorp-Suid) verjaar vandag. Baie geluk!
Donderdag 12 Februarie – Laat julle lewe aan die Here oor
Psalm 37: 1-5 en 23-26 Ons hou daarvan om in beheer te wees van ons finansies en sukses asook ons...
Aftelling op pad na die 72ste Algemene Kerkvergadering
(Sondag 22 tot Donderdag 26 September 2019) Dis amper die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika se Algemene Kerkvergadering (Algemene Sinode) en ek wou al lankal ’n aftelling soos hierdie aanpak – en toe het dr Wouter van Wyk, sekretaris van die Kommissie van die...
Virtueel maar werklik
Gister speel ek en my seun ʼn rekenaarspeletjie. Dit is ʼn motorresies. Ons jaag deur die strate met renmotors en hy kry tog te lekker wanneer ek kort-kort die pad byster raak en my vuurwa in digitale stukke uitmekaarval. Elke keer as dit gebeur, dan vibreer die...
Die Hervormde Teologiese Kollege by die halfpadmerk van 2019
Die Hervormde Teologiese Kollege, of HTK soos algemeen in die Kerk bekend, is op 1 Januarie 2000 in die lewe geroep, en die eerste voltydse hoof was prof TFJ (Theuns) Dreyer. Die ooreenkoms wat met die Universiteit van Pretoria gesluit is, het kortweg daarop neergekom...
Die jeug se behoefte: Nie “cool” nie, maar warm!
Jong mense – nee almal van ons – het ’n kerk nodig wat ’n warm, verwelkomende en opregte geestelike tuiste bied. Jesus het so ’n gemeenskap gevind as ’n 12-jarige tienerseun, terwyl Hy tydelik vir drie dae geskei was van sy ouers. Lees gerus weer Lukas 2: 41-52 en...
Elke saak het twee kante
Een van my gunstelingstories is Jane Eyre (1847) van Charlotte Brönte. Dit vertel die verhaal van ’n dogtertjie wat wees gelaat word en na ’n skool vir meisies gestuur word. Sy word uiteindelik’n onderwyser by die einste skool, wat vir haar ’n deur oopmaak om ’n...
Koek, paddastoele en wapentuig
Sit ek en twee pastore toe by die Lapa aan’t filosofeer, met koek en boeretroos vir ontbyt. Gewoonlik is ons ’n hele spannetjie leraars, want in die Laeveld groei alles, selfs die kerk; helaas, nie in grootte nie, maar in verskeidenheid. Ons is ’n ekumeniese paradys...
Ek voel tuis
Geen mens kan vir lang tye klaarkom sonder basiese hulpmiddels soos water, kos en behoorlike skuiling teen wind en weer nie. Karyn Hall skryf in Psychology Today (24 Maart 2014) dat om tuis te voel (a sense of belonging, soos sy dit stel), vir ’n mens net so belangrik...
Die NHKA en barmhartigheid
Kerk-wees en barmhartig-wees loop hand aan hand. Die geloof in Christus word prakties uitgeleef in gelowiges se roeping om barmhartig te wees. Die oproep om na die weerloses in die sosiale gemeenskap om te sien, word reeds in die Ou Testament gemotiveer. Verskeie...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm










