Blog
26 Februarie: Ds M (Monja-Lize) van Belkum(Seestergemeente Brackenhurst) verjaar vandag. Baie geluk!
25 Februarie: Dr CB (Bernard) Prinsloo (Onverwacht) verjaar vandag. Baie geluk!
24 Februarie: Dr AG (André) Ungerer (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
24 Februarie: Ds JD (Daniel) Steinmann (Windhoek) verjaar vandag. Baie geluk!
Saterdag 14 Maart – Die vrugte van regverdiging
Romeine 5: 1-11 (AFR53) In ons besige lewens is die strewe na vrede dikwels ’n verre ideaal. Tog...
Terwyl die Kerk deur my vingers glip
Sensuur? Vir alle praktiese doeleindes bestaan sensuur nog net om predikante te tug, en dan ook meestal slegs oor lewenskwessies, selde oor dwaalleer. Wanneer ampsdraers tog getugtig word – as tugtiging immers is wat met sensuur bedoel word – is baie daaroor gegrief....
Ouma, ek soek ’n drukkie…
Klein Michael is knieserig. Hy sit by sy tafeltjie in Ouma se kantoor, lusteloos aan die speel met sy karretjies. Dan vra hy saggies: Ouma, ek soek ’n drukkie... Op die hoek by die verkeerslig kyk die dame met ’n moedige glimlag direk in my oë. Op haar bord is in...
TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers
Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word met die opset om ernstig te beseer. In dieselfde tydperk sal iemand ’n moordpoging oorleef. Na twee en ’n half minute gebeur dit weer. Hou aan tel. Twaalf minute van nou...
My Super Seekat Susters
So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp dae (oor ’n jaar lank) elke dag ’n seekat besoek en verfilm het. Hy het die wedervaringe en lewe van hierdie spesiale seekat vasgevang en met die wêreld gedeel. My...
’n Lang pad saam
Januarie 1960, en die matriekuitslae is uit. Nuwejaarswense is reeds vergete. Februarie begin die universiteit. Ek gaan ’n predikant word. Opgewonde. Uiters onseker en bang vir dit wat voorlê. Februarie 1960, en my tasse is gepak. My universiteitsloopbaan gaan weldra...
Al kom ek net tot op my knieë…
Op 12 November 2022 hou die aarde vir ’n paar sekondes op draai. Hy staan botstil... En op daardie oomblik word ek en Hans deel van die “klub” waarvan geen ouer deel wil wees nie. Ons pragtige seun is dood in ’n motorongeluk. Weg, om nooit weer sy ondeunde lag te hoor...
Afgeleer
Ek onthou die sewentigs, maar nie met nostalgie nie. Self ’n tiener, het ek met afgryse beelde gesien van kinders jonger as ek, wat teen die polisie politiek speel. Kinders wat op skool moes wees, maar juis in geen klaskamer dood gesien wou wees nie. Die ironie! Dit...
Baie méér as edelstene
’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. (Spreuke 31: 10, AFR83) Dis tyd. Tyd om selfoon skoon te maak. Die gewoel van die lewe en besig wees, en sy deurmekaar-geit spoel soms oor na my selfoon se galery. Selfoon skoonmaak, en onnodige prentjies uitvee, is...
’n Ander agenda
In Brittanje was ek in die beheerraad van ’n liefdadigheidsorganisasie. Dié ding het sy eie moeilikheid gehad: Dit moes alles vir almal probeer wees en was op die ou end toe nie veel vir enigeen werd nie. Maar dit is lewend gehou want dit was die politiek korrekte...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











