Artikels
’n Huldeblyk aan my pa, ds Giel Malan
Sommige mense noem ’n dag soos vandag ’n Roudiens, maar my ma noem vandag ’n Gedenkdiens. Want ons fokus is nie om te “rou” dat my pa nie meer by ons is nie; ons fokus is om die tyd wat ons saam met hom gehad het, te “gedenk”, en om dankbaar te wees vir die tyd wat...
Die gewig van groetwoorde
’n Paar weke gelede woon ek ’n teoloog van Stellenbosch se aanlyn verjaardagvieringe by – natuurlik ’n simptoom van ons tyd, dié aanlyn feesvieringe! Die geleentheid is ter ere van sy 60ste verjaardag en soos in die akademie die gebruik is, vind daar rondom hierdie...
Die land brand: Van A (en C) tot Z(uma)
Geen publikasie in ons land sal hierdie week kan vermy om melding te maak van die nagmerrietonele wat ons op TV moes aanskou nie. Dit is met afgryse dat ons hierdie anargie gadeslaan, en met bitterheid dat ons die minagting van die reg, die vergryp aan eiendom en die...
Covid-inenting – ja of nee?
Maart 2020: Covid-19 tref ons. Dit begin in China en versprei oor die hele wêreld. Ons almal dink dit gaan gou verby wees en dit gaan my en my naastes nie tref nie. Die teendeel gebeur. Dit het tot by ons voordeur gekom en by ons huise ingesluip. Baie van ons het meer...
Die grootste banket wat nóg gehou is
Koning Assurnasirpal II was een van die konings van Nieu-Assirië en het ’n groot rol in die Bybelse geskiedenis van die negende eeu voor Christus gespeel. Nadat hy sy paleis in Kalgu/Kalag voltooi het en dié stad as sy hoofstad ingerig het, het hy die paleis in 879 vC...
Kerk, kultuur en ’n knertsie
Daar is deesdae min plek of respek in die wêreld vir ’n kerk wat met die werklikheid rekening hou. Daar word veel gewag gemaak daarvan dat die kerk haarself teenoor die heersende kultuur moet verset, die gangbare diskoers moet ontwrig en kulturele reste in die...
Nuus uit Zambië
Daar is twee Afrikaanse kerke wat die bediening in die hele Zambië behartig: die Dutch Reformed Church of Zambia (Lusaka), en die Dutch Reformed Church of Zambia (Nkana). Die Dutch Reformed Church of Zambia (Lusaka) is gebaseer in Lusaka en bedien die suidelike deel...
Herbesinning oor die Dooie See-rolle
Die Departement Ou Testamentiese en Hebreeuse Literatuur, in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria, het van 11 tot 13 Mei vanjaar ’n internasionale virtuele Qumran-konferensie gehou. Die tema van die konferensie was The Origin of the...
Bloed is dikker as water? Dood en die definisie van “naasbestaande”
Onlangs is ’n geliefde lid van ons gemeente oorlede. Om eerlik te wees, ek is nie heeltemal seker of die woord geliefd beskrywend genoeg is nie. Sy het honderde klein dingetjies gedoen, wat by nabetragting blyk glad nie so klein te wees nie. Sy het my broer en my ouma...
Teologiese opleiding tussen die duiwel en die diep blou see
Elke gemeente wil graag haar eie predikant hê. En as hulle ’n predikant beroep, moet dit ’n goeie predikant wees – goed opgelei, dinamies en ’n reggeaarde predikant eie aan die Hervormde Kerk. Vandag aanvaar gemeentes dit as vanselfsprekend dat daar predikante is wat...









