Artikels
Die spykers in Kajafas se beenderekissie
In 1990 het argeoloë in ’n eerste-eeuse graf in Jerusalem ’n ossuarium ontdek met die naam Kajafas wat daarop gegraveer is. Die enigste verwysing na Kajafas in Bybelse sowel as buite-Bybelse rekords is Kajafas, die hoëpriester van die tempel in Jerusalem toe Jesus...
Die Eendrachtkring verkeer gesellig saam
Is jy dalk ’n emerituspredikant of predikanteweduwee? Dan is dit nou die tyd om by die Eendrachtkring aan te sluit, of soos ds Kalla Fourie dit noem: die ouerwordendes! Die Eendrachtkring het op 8 Mei 2025 saam gekuier by Gemeente Wonderboompoort, en toe ook die...
Aanstoot
Daar is dalk nie baie van ons wat Gary Lineker ken nie? Dié van ons wat Engelse Voetballiga-vrate is sal dalk weet dat hy BBC se Match of the Day aanbied. So gewild is Lineker, sportaanbieder, dat hy by verre die BBC se bes betaalde omroeper op radio en televisie is....
Kom spook saam by die museum!
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings as bestanddele... Dit is als wat jy op Saterdag 24 Mei by die SP Engelbrecht-museum in Eloffsdal kan verwag. Daar was ’n tyd, lank, lank gelede, toe mense nog nie aan TV- of...
’n Ruimer pastorie
’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog altyd vir ons ’n kosbare voorreg. Genoeg slaapplek vir die familie as hulle kom kuier. Meer as genoeg speelruimte vir die kinders en hul maats wat gereeld hier oornag. Maar kinders word ouer, en hulle verlaat een-een die...
“Ek vat jul hand, Bronkhorstspruit,” sê God
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente Bronkhorstspruit dit in Desember 2023 beleef. Maar die dieper seer sou kom met die...
Ons is spoelklippe in die stroom van die lewe
’n Wyse man het gesê: Geen mens kan ’n eiland wees in ’n see van mense nie. Ons saamwees, saamleef, aksies en reaksies dra daartoe by dat ons voortdurend beweeg. Van stagnasie om ’n eiland te vorm, is daar geen sprake nie. Waar mense is, is aksie en beweging. ’n...
Hoe rooier, hoe mooier!
Wanneer laas het jy ’n brief of ’n poskaart gestuur? In ’n wêreld waar alles deesdae vinnig en elektronies gebeur, is dit maklik om te vergeet hoe besonders dit was om iets uit die pos te ontvang –’n verjaarsdagkaartjie, ’n handgeskrewe brief van ’n vriend oorsee of...
Begenadigdes in Christus
Die Bybel is propvol bewyse van God se genade aan mense, aan sy uitverkore volk Israel, maar ook aan ménse, álle mense, almal van ons sy kinders. God se genade werk anders as ons s’n. God is getrou en sy liefde seëvier telkens oor mense se sonde en gebrokenheid....
Nogtans staan die wilgerboom groen…
Ek dink terug aan ons reis deur die mooie Oos-Vrystaat in die laaste stuiptrekkings van die winter. Die gras nog wintervaal met geen druppeltjie reën wat nog geval het nie. Maar die wilgerbome het groen, grasgroen, oral in die veld gestaan. Baldadige groen ruikers in...









