by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 31 May, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
’n Uiters skaars olielamp wat van brons gemaak is, is in Mei 2021 in die Ou Stad van Dawid ontdek. Dié lamp is in die fondasie van ’n gebou bokant die pelgrimspad tussen die Siloambad en die tempel ontdek – wat dié lampie ’n item van groot belang maak. Die lamp is van...
by Susan Janse van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter: Dorsland, Gemeente Walvisbaai) | Wednesday, 19 May, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Mamma… fluister my vierjarige een Sondagaand vir my in die kerk. Shshshsh… fluister ek vir haar terug. Mamma… fluister sy weer. Wat is dit? vra ek vir haar. Mamma, ek haat kerk, fluister sy vir my. Ek kyk die arme klein dogtertjie met skok aan en...
by Sanet van Wyk (Tesourier: NHSV Hoofbestuur, Gemeente Montana-Oos) | Wednesday, 5 May, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Die inperkingstyd het elke vrou ook by tye gedwing om dinge te doen wat lank uitstaande was of wat sommer net weer ’n slag lekker is om te doen. So ontdek ek op ’n dag in die grendeltyd ’n paar toesprake op my rekenaar wat geskryf is vir my kinders toe hulle nog op...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Tuesday, 4 May, 2021 | Menings
Sien ons nog die mooi herfskleure raak? Daardie goue akkerblare en die witter lug waarvan Van Wyk Louw praat? Of is daar te veel skeller kleure om ons wat ons aandag vasklem? Mag ons Anne Frank se woorde onthou: “Ek dink nie aan die swaarkry nie, maar aan al die...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 28 April, 2021 | Algemene Kerkvergadering, Artikels
Die fokus vir die NHKA se sinodale begroting die afgelope dekade was op besparing. Natuurlik is besparing nodig en belangrik om die las van sinodale offergawes op gemeentes so lig moontlik te maak. Maar besparing kan nie die hoofoogmerk van die sinodale begroting...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 21 April, 2021 | Menings
Daar was ’n tyd toe getuienisse by gewyde byeenkomste gewild was; nie soseer in die tradisionele gemeentes van die Hervormde Kerk nie, maar ons almal ken die stories wat mense kom vertel het. Daar was ’n vaste patroon aan sulke getuienisse. Eers is vertel van die lewe...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 19 April, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
’n Internasionale span argeoloë het in die suide van die provinsie Luxor in Egipte die murasie van ’n stad ontdek wat in ongeveer 1385 vC gebou is. Dié murasie is reeds in September 2020 ontdek deur argeoloë wat onder leiding van dr Zahi Hawass werk. Hulle was eintlik...
by Ronél Bezuidenhout (NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 14 April, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Oor die jaar 2020 sal daar nog lank gepraat word. Die koms van Covid-19 en die gepaardgaande inperkings het ’n invloed op alles en almal gehad. Ook die NHSV takke in gemeentes moes aanpas en nuut begin dink. Projekte en byeenkomste kon nie plaasvind nie. Uit die NHSV...
by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 14 April, 2021 | Artikels, Vrouebediening
En daar bars die bom in ons huis toe mos nou ook … en dít net omdat ek sit en groente skil terwyl my beste vriendin en haar man kom koffie drink. Die aanklag teen my: Jy is altyd besig! Jy kan nie ontspan nie! Jy maak almal om jou gespanne! Jy’t nooit geleer om stil...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Wednesday, 7 April, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
Nuwe ontdekkings wat by die Qumrangrotte langs die Dooie See gedoen is, het tot groot opgewondenheid gelei by navorsers van die geskiedenis tussen die eerste eeu vóór en eerste eeu ná Christus in Judea. Die Qumrangrotte is 20 kilometer oos van Jerusalem en langs die...