by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 8 December, 2020 | Menings
Advent is nog nie Kersfees nie, en Advent is nóóit pret nie. Kan ons Advent oorslaan? Baie mense doen dit, veral vanjaar, want 2020 was só moeilik dat ons vir die gewroeg van Advent ook nog, nie kans sien nie. Die toonaard van Advent is verlange en versmagting na God....
by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Wednesday, 2 December, 2020 | Menings
Vir my om van die NHKA afskeid te neem, was soos ’n begrafnis. Dit was soos ’n uiters finale groet en ’n wete dat dinge van nou af aan onherroeplik verander het. Vir soveel jare het niks anders my, my menswees, my persoonlikheid of my lewensdoel gedefinieer behalwe...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Wednesday, 2 December, 2020 | Artikels, Verkondiging
Daar is mense in die wêreld wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is om enigiemand wat nie voldoen aan sy verwagtinge nie, te kasty en te straf. Kersfees vee al sulke idees van die tafel af. Die beeld van ’n harde God wat net daarop uit is...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 25 November, 2020 | Menings
Die eerste vertaling van die Bybel in Afrikaans het in 1933 verskyn. In 1953 is daardie vertaling hersien en opnuut uitgegee. Ons sou 30 jaar wag vir ’n volgende vertaling. ’n Dinamies-ekwivalente Afrikaanse vertaling van die Bybel (wat die Bybel laat klink het of dit...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Wednesday, 25 November, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld
Toe ek in standerd 7 (graad 9) was, het my Afrikaanse onderwyseres ’n klein groepie in ons klas uitgedaag om Dalene Matthee se Kringe in ’n bos te lees tydens ons Desembervakansie. In ons destydse kurrikulum is die boek eers in standerd 8 (graad 10) voorgeskryf. Ek...
by Ds Kobus Pienaar (Kruin) | Wednesday, 18 November, 2020 | Menings
Evolusionêr gesproke is ons makgemaakte jagters/versamelaars. Vir bykans 200 000 jaar, van voor ons nog ’n ploegskaar in die grond gedruk het of voordat ons nog enige woord kon skryf of stede kon bou, was ons voorouers nomadies. Die mans het gejag en die vroue het kos...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 10 November, 2020 | Menings
Dis vir buitestanders moeilik om die bestaanskrisis te verstaan wat die uitslag van hierdie Amerikaanse verkiesing by die helfte van die bevolking daar ontketen het. Ek begryp dit glad nie. Toegegee, ek kon Amerikaners nog nooit kleinkry nie, en om met hulle saam te...
by Nandi du Preez (Gemeente Van der Hoff, Groblersdal) | Wednesday, 4 November, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Jare gelede, toe ek verloof was aan my tokkelok, het die ou “duiwel” op my skouer gesit en my probeer oortuig dat ek nie my rol as predikantsvrou sal kan vol staan nie. My ervaring van predikantsvroue was altyd van vroue met selfvertroue, vroue wat alles kan raakvat,...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Wednesday, 4 November, 2020 | Artikels, Stories van hoop
Gemeente Magaliesmoot is op 20 November 1970 gestig en vier dus vanjaar hul 50ste herdenking. Magaliesmoot se storie is die verhaal van ’n geloofsfamilie, want die gemeente is bekend vir hegte vriendskapsbande en ’n familiale karakter. Gemeente Magaliesmoot het op 20...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 27 October, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Volgens die boek Die Openbaring aan Johannes het Jesus in ’n visioen aan Johannes opdrag gegee om aan die sewe gemeentes in Klein-Asië elkeen ’n brief te stuur: Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea. Die derde gemeente, Pergamum, het...