by Dr Robert Jones (Villieria/Derdepoort) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Dr Robert Jones het pas ’n tweede PhD-graad aan die Noordwes-Universiteit behaal. Die onderwerp van sy proefskrif was Hermeneutiek van Kerkreg toegepas op die Kerkorde van die NHKA. Hierdie artikel is daarop gebaseer. Die tema van sy eerste PhD-graad, wat hy in 2010...
by Ds Schalk Zastron (Ermelo) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Elke jaar is daar ’n klomp inisiatiewe en kreatiewe idees waarmee die Bybelgenootskap gemeentes motiveer om fondse in te samel vir Bybelverspreiding. In Ermelo het ons in 2022 ’n paar idees van stapel gestuur, maar dit het nie die opbrengs gehad waarop ons gehoop het...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
’n Studentegemeente het unieke uitdagings. Waar kry jy mense om die kerkbanke vol te sit? Waar kry jy mense wat jy lidmate kan noem as ons voortdurend tot siens moet sê vir studente wat aanbeweeg? Hoe wys ’n mens groei in getalle en fondse? Is dit dan nie die maatstaf...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het besluit dat die Hervormde Kerk in 2024 deelneem aan die herdenking van die eerste AKV wat in 1824 vergader het. Die AKV van 1824 was die eerste sinodale vergadering in die geskiedenis van Suid-Afrika. Tydens die AKV...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Gesondheid en welstand word dikwels gemeet aan mense se veerkragtigheid (resilience). Veerkragtigheid het te doen met die menslike vermoë om te herstel, “terug te bons” na die belewenis van trauma en teenslae in die lewe. Mense se vermoë om te herstel na trauma word...
by Redaksie | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
God vergeet ons nie Ons God is in die hemel, alles wat Hom behaag, doen Hy. … Die Here dink aan ons. … Hy sal hulle wat vir die Here ontsag het, seën – die kleintjies saam met die grotes. Mag julle geseën word deur die Here wat hemel en aarde gemaak het....
by Dr Robert Jones (Villieria/Derdepoort) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Lees Markus 16: 9-20 en Psalm 115 Jesus leef in ’n wêreld waar oor hemel en aarde gedink word in terme van bo, onder en tussenin. Bo in die hemel is God se woonplek. Onder die aarde is die doderyk waar Hy nié is nie. Tussenin, op die aarde, woon die mens. Alhoewel die...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
In elke nuwe tydvak beland unieke aktuele kwessies op die tafel. Elke geslag worstel dan met die vraag of Skriftuurlike getuienis genoegsaam is om relevante antwoorde daarop te verskaf – tans veral met betrekking tot moraliteit, religie, politiek, ekonomie, klimaat,...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het tydens ’n vorige vergadering (1 Maart 2024) besluit dat ’n skrywe aan gemeentes van die Hervormde Kerk gestuur sal word, wat handel oor aktuele aangeleenthede in Suid-Afrika in die aanloop tot die nasionale verkiesing...
by Oupa Stoep | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Paniekbevange Pastoriemoeder van Petrus Steyn vra: Beste Oupa Stoep, my man is onlangs bevestig in Petrus Steyn. Dit is ons eerste gemeente, so ons is nog baie onseker oor baie dinge. Een van die tannies in die gemeente is terminaal siek en ek weet ek gaan een van die...