by Ds Marlize Gasson (Benoryn) | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Die volk wat in die donker wandel, oor hulle het ’n lig geskyn… (Gesang 330: 1) Dis reeds ver gevorder in die nuwe jaar. My kinders se skoolsillabus daal soos ’n donker reënwolk oor ons huis neer. Die werk is nie soos ek dit onthou nie, en my beste pogings het...
by Redaksie | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Eendag sal ek weet Nou kyk ons nog in ’n dowwe spieël en sien ’n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my ten volle ken. (1 Korintiërs 13: 12, AFR1983) U, Jesus,...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
In die skadu’s van die prominente narratiewe van die Bybel vind ons iemand wie se verhaal, hoewel minder bekend, resoneer met die stryd en uiteindelike triomf van die menslike gees. Hierdie onbesonge heldin, Rahelia, tree uit obskure onbekendheid om ons te inspireer...
by Ds Hannes van der Merwe (Skriba: Kommissie van die AKV) (Gemeente Pretoria-Oos) | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Teen die einde van 2023 het die Merriam-Webster-woordeboek bekendgemaak hul woord vir 2023 is authentic. Die woord het die Afrikaanse vertalingsmoontlikhede van eg, opreg, outentiek, geloofwaardig en betroubaar. Hierdie keuse van ’n woord vir die jaar word nie lukraak...
by Redaksie | Tuesday, 7 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
by Oupa Stoep | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Neulsieke Nantus van Nababeep vra: Beste Oupa Stoep, kan Oupa my asseblief help om ’n uitweg te vind sodat ek nie ons familie se jaarlike Kersdagete hoef by te woon nie? Ek sien eerlikwaar nie kans vir die spyskaart wat nou al sedert die Groot Trek dieselfde gebly het...
by Redaksie | Monday, 6 November, 2023 | November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Met die staatsbesoek van die koning en koningin van Nederland in Suid-Afrika gedurende Oktober 2023 het die TV-span van die kanaal Evangelische Omroep ook by die Nederlandssprekende Gemeente van die NHKA in Johannesburg aangedoen. Hulle wou meer weet oor die...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Prof Wim Dreyer, voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering en hoogleraar in Kerkgeskiedenis aan die Universiteit van Pretoria, het Sondag 22 Oktober 2023 die erediens in Gemeente Pretoria-Oos gelei waartydens hy ook emeritaat aanvaar het. Wim het...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
2023 se dae, weke en maande is omtrent nou op ’n drafstap. Snel is 2024 op pad. Ons leef in ’n haastige wêreld. Tegnologie speel baas oor ons. In die Voortrekkertyd was die pas rustiger. Die SP Engelbrecht-museum is die trotse eienaar van ’n oorspronklike...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Die frase The circle of life is bekend aan enigiemand wat al ooit The Lion King gekyk het. Die begin- en eindtonele waarin ’n leeuwelpie – die volgende geslag – aan die diereryk bekendgestel word, is alombekend en dit is die hooftema van die film. Tydens hierdie...