’n Ou-tydse manier van tyd hou

’n Ou-tydse manier van tyd hou

2023 se dae, weke en maande is omtrent nou op ’n drafstap. Snel is 2024 op pad. Ons leef in ’n haastige wêreld. Tegnologie speel baas oor ons. In die Voortrekkertyd was die pas rustiger. Die SP Engelbrecht-museum is die trotse eienaar van ’n oorspronklike...