Uit die Woord

Uit die Woord

Op vaste fondamente Ons weet dat alles wat die wet sê, gerig is aan diegene wat onder die wet staan, sodat elke mond die swye opgelê kan word, en die hele wêreld hulle voor God moet verantwoord. Daarom sal geen mens op grond van die uitvoering van die wet voor Hom...

Ds Johannes Beyer (jr) 1857-1929

Ons dink hierdie Erfenisdag aan een van die bouers van ons Kerk, ds Johannes Beyer. Johannes Beyer (jr) sterf op 24 September 1929 om 10:30 in Nunspeet, Ermelo in die provinsie Gelderland, Nederland. 72, zonder beroep volgens die sterfregister, omdat hy al sedert 1907...

Moeder Aarde, Suster Skoonmaker: Vroue se ekologiese en teologiese bydraes

Het jy hulle al gesien? Die skimme wat douvoordag die plastiek en papier uit jou vullis uit versamel, wat jou kantoor of werkruimte se meubels kom afstof en die mat stofsuig, wat die stoep of voorportaal se teëls uitvee; diegene wat jou wasgoed was en stryk en...