Uit die Woord

Uit die Woord

Die lig op my pad Ons weet wel dat die wet geestelik is, maar ek, in my sondige aard, is uitverkoop aan die sonde. Ek verstaan my eie optrede nie: Wat ek wil, doen ek nie; maar juis wat ek haat, dit doen ek. En as ek dit doen wat ek nie wil nie, gee ek toe dat die wet...
Ingebruikneming van die Dirk van der Hoffgebou

Ingebruikneming van die Dirk van der Hoffgebou

Vandeesmaand 62 jaar gelede op 8 Maart 1961, die dag voor die opening van die 53ste Algemene Kerkvergadering (AKV), is die voormalige sinodale kompleks van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), die Dirk van der Hoffgebou, amptelik geopen. Die hoeksteen...