Uit die Woord

Uit die Woord

Jesus lééf! Teen dagbreek, op die eerste dag van die week, het hulle na die graf gegaan met die geurige speserye wat hulle voorberei het. Hulle ontdek toe dat die klip van die graf weggerol was; en toe hulle ingaan, het hulle die Here Jesus se liggaam nie gekry nie....
’n Roetemerker op ’n nog onvoltooide reis: Prof Yolanda Dreyer se emeritaat en die baan wat sy oopgemaak het

’n Roetemerker op ’n nog onvoltooide reis: Prof Yolanda Dreyer se emeritaat en die baan wat sy oopgemaak het

Januarie 1981 en Desember 2021.Vertrek en bestemming.Begin en einde.Rus? Op Sondag 13 Februarie 2022 het prof Yolanda Dreyer die akte van emeritaat vir hoogleraars ontvang. Oudl Petro van Niekerk het die akte namens die Kommissie van die AKV oorhandig. In haar...