by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Sunday, 26 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
En hier is ons in grendelstaat hoofstuk 2… Elke dag as ek die nuus op die internet soek, sien ek presies hoe lank ons reeds in isolasie is: 23 dae, 12 ure en 52 minute… en so tel ons. Indien iemand my Oujaarsdagaand sou sê dat ons jaar so gaan uitspeel,...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Sunday, 26 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Die maatreëls wat op 15 Maart 2020 aangekondig is en die grendeltyd waarin ons ons vanaf 27 Maart bevind, om die Covid-19-virus wat ook vinnig in Suid-Afrika versprei te stuit, raak bediening binne ons gemeentes indringend. Ek het gaan kers opsteek by verskillende...
by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
2020 is die Jaar van die Bybel. Dit is ook die jaar waarin die Bybelgenootskap reeds vir 200 jaar in Suid-Afrika bestaan. Die Hervormer sluit aan by die jaartema, Die Bybel bring hoop vir almal, met ’n Bybelse tydlyn wat in hierdie en die volgende uitgawes gepubliseer...
by Oupa Stoep | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Leerling Lidmaat van Leeudoringstad skryf: Liewe oom Stoep, ek is besig met volwasse kategese en gaan een van die dae hopelik die voorreg hê om Nagmaal te gebruik. Kan Oom my help om te weet wat ek als moet en nie moet doen nie as ek by die tafel aansit? Liewe...
by Ds Nardus Enslin (Rustenburg-Kloof) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Dit gaan nie altyd oor die plekke waarheen ons gaan om te aanbid nie, dit gaan soms oor die kerk wat binne jou siel en gees is. (Rudi Claase) As ek die oggend van 25 November 2018 in herinnering roep, onthou ek Wesalarms se eerste oproep (ongeveer 01:15), en toe...
by Dr Deon du Toit (Gemeente Pierneef/dosent) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Op 9 April word die teregstelling van die Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer kort voor die einde van die Tweede Wêreldoorlog 75 jaar gelede herdenk. Hierdie is ’n oorsig van sy lewe. Vanjaar is die 75-jarige herdenking van die ysingwekkende vervolging van Jode...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
In hierdie aflewering kyk ons na die vestiging van ’n eie teologiese opleiding vir die NHKA. Kort na die Vrede van Vereeniging (1902), het die Kerk begin om aandag te gee aan die vestiging van ’n eie teologiese opleiding, hoewel dit reeds in 1893 die eerste maal deur...
by Dr Deon du Toit (Gemeente Pierneef/dosent) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Virtuele werklikheid is ’n nuwe bevrydende manier van bestaan. Dit was die woorde van Jaron Lanier, ’n tegnologiepionier en -denker, in 1988. Meestal word virtuele werklikheid geassosieer met die tegnologie van virtual reality soos dit ervaar kan word deur middel van...
by Redaksie | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Die tema van die 49ste Nasionale NHSV Kongres is Lééf die Liefde: Laat julle lig só voor die mense skyn… (Matteus 5: 16). Die openingsgeleentheid vind plaas op Sondag 14 Junie 2020 vanaf 17:30 by Gemeente Wonderboom, Marjoramlaan 84, Wonderboom-landbouhoewes, en...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 26 March, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Is konsolidasie ’n vloekwoord? Wat beteken sinergie? Kan dit werk? Die rigtinggewende eerste besluit van die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) roep alle gemeentes, ringskommissies en sinodale strukture op om deurlopend sinergie na te streef en die Kerk se werk op...