by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Vertrou op God Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. Net so min as wat jy kan verstaan hoe gees en liggaam by mekaar uitkom in die skoot van ’n swanger vrou, net so min kan jy die werk van God verstaan. Hy doen dit alles. Saai jou saad...
by Dr Rudy Denton (Potchefstroom-Studente) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. (Prediker 11: 4) Lees Prediker 11: 1-6 Om deur ’n dagboek te blaai, bring verskeie emosies. Dit herinner jou aan tyd wat kom en gaan. Die inskrywings in jou dagboek versinnebeeld die jare wat verby...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Op die derde dag van die nuwe jaar stuur iemand vir my ’n prentjie van ’n baie bekommerde man. Daar is ’n byskrif: Op 1 Januarie begin ’n nuwe dekade, op 2 Januarie hoor ons dat die grootste deel van Australië brand, en op 3 Januarie begin die VSA en Iran die derde...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Ek kry hom op die pastorie se grasperk. Dis nie vir my ’n vreemde gesig nie. Moedeloses en weerloses kom klop dikwels aan. Jy kan van ver af die swaarkry op hulle gesigte lees. Ek het al dikwels gewonder wat wérklik agter elke plooi en kreukel van die “baie myle...
by Oupa Stoep | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Miriam Kwaadsteniet van Lawaaiwater vra: Ons het ’n ouerige dominee wat by ons aflos en hy het vir die gemeente gesê dat ons ’n “Liturgiese Erediens” gaan doen rondom Kerstyd. Kan Oom Stoep asseblief vir my verduidelik watse ding ’n “Liturgiese Erediens” is? Beteken...
by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Na afloop van die erediens (gelei deur die voorsitter van die uittredende Kommissie, dr André Ungerer) tydens die opening van die 72ste AKV is toekennings aan vyf persone gemaak. Die HCM Fourie-erepenning is oorhandig aan prof IWC (Natie) van Wyk, prof EC (Elsabé)...
by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Die pas afgelope Algemene Kerkvergadering was ook ’n geleentheid vir predikantegesinne om bymekaar te kom. Predikante-egpare, vaders en kinders… Ons het ’n paar van hulle op kamera vasgevang. Prof Theuns Dreyer, dr Anet Dreyer-Krüger en ds Thomas Dreyer Di Naas...
by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Tydens die 72ste AKV is die volgende persone in die verskillende rade/komitees verkies. Kuratorium: Ds JM (Janine) Bevolo-Manders; dr SM (Sanrie) de Beer; dr H (Hein) Delport; dr RA (Rudy) Denton; dr C (Christo) Pretorius; ds AH (Adriaan) Roets; en dr JM (Thinus) van...
by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
“Tydens die vergadering het ek die gevoel gekry dat die Kerk só besig is, maar is ons op die pad waar God ons wil hê? Het ons nie so besig geraak met ander goed dat ons besig is om die kern te vergeet nie? Het ons nie vergeet wat ons doel as kerk eintlik is nie? Is...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
In hierdie aflewering kyk ons na die vooruitgang en verval in die geledere van die Hervormde Kerk. Na die verwoesting van die Tweede Anglo-Boereoorlog het die Hervormde Kerk geleidelik sterker geword. Dit was die resultaat van beter bearbeiding, organisasie en ’n hoë...