by Ds Colin Hertzog (Middelburg-Noord) | Dinsdag, 27 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde! (Psalm 8: 2 en 10) Lees Psalm 8 Onthou jy hoe opgewonde ons oor klein dingetjies kon raak toe ons kinders was? Ek onthou hoe ons ’n tor aan ’n garingdraad vasgemaak het en die stomme dier al in die rondte...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 27 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Ek was tien jaar oud toe ek my eerste Bybel gekry het, dit was Kersfees 1976. My tweede oudste suster, Alta, het die Bybel vir my as Kersgeskenk gegee. Seker die beste geskenk wat ek as kind gekry het. Selfs beter as die leer-rugbybal en Luger-klapperpistool wat ek...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Dinsdag, 27 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Vandag het jy nie net vir my ’n Bybel gegee nie, jy het vir my die lewe gegee! Dit was die woorde van ’n plaaswerker nadat hy vir die eerste keer ’n Bybel in sy eie taal ontvang het. Hierdie werker sit nou elke etenstyd en lees sy Bybel. Ons wat elkeen ons eie Bybel...
by Oupa Stoep | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Oupa Stoep onthou dat daar in sy geskiedenishandboeke op laerskool ’n foto was wat hom baie gefassineer het. Dit was ’n foto van ’n Nagmaalnaweek op Kerkplein in Pretoria. Die hele plein was vol kakebeenwaens en almal het van heinde en verre gekom om die hele naweek...
by Gerda Eloff | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Die NHKA is verantwoordelik vir die bediening van die evangelie in die uitgestrekte noordelike dele van Zambië. Ná die vertrek van die vorige leraar was Gemeente Nkana op hul knieë, doelloos en sonder ’n herder. Na vele onsuksesvolle pogings om ’n predikant te beroep,...
by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Dr Johan Bester het die graad PhD in Praktiese Teologie met die titel ’n NLP-modelleringsproses vir gemeenteontwikkeling en begeleiding aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Hy ondersoek maniere om gemeentes te help om meer doelgerig aan te pas by die...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
In die vorige aflewering is gekyk na die vestiging van die NG Kerk in die Zuid-Afrikaansche Republiek onder leiding van ds Frans Lion Cachet. In hierdie aflewering kom die Vereniging van die Hervormde Kerk en die NG Kerk (1885-1886) ter sprake. Die afskeiding van die...
by Dr Andorette Hill-Jowett (Emeritaat) | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Tydens April 2019 se gradeplegtigheid by die Universiteit van Pretoria het dr Andorette Hill-Jowett ’n PhD-graad in Teologie ontvang. Die titel van haar proefskrif was: The experience of loss in the adoption triad: A narrative pastoral perspective. Hierdie artikel is...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
’n Nuwe webblad was lankal nodig. Nie net ’n opdatering van die ou webblad nie, maar ’n heel nuwe webblad wat die Hervormde Kerk in staat stel om op nuwe maniere in ’n nuwe omgewing te kommunikeer. Die nuwe webblad spruit voort uit die Kerk se kommunikasieplan....
by Nándor Sarkady | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Die jaarlikse byeenkoms van Protestantse Kerkargiewe met Afrikaans as gebruikerstaal het op 11 en 12 Junie in Stellenbosch plaasgevind. Die NG Kerk se Argief in Stellenbosch onder leiding van hul bestuurder, dr Andrew Kok, het die konferensie gereël, en die tema was...