by Oupa Stoep | Donderdag, 27 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Oumagrootjie Stoep het op ’n dag vir Oupa Stoep ’n foto gewys van die dag toe hy gedoop is – en daar lê Oupa Stoep in sy ma se arms, netjies uitgevat in ’n dooprok! Toe Oupa Stoep daaroor begin protesteer, beduie Oumagrootjie Stoep verontwaardig dat dit ’n baie streng...
by Dr Johan Lotter en prof Pierre Jordaan | Donderdag, 27 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Dit is so maklik om predikante oor hul prediking te kritiseer, maar die uitdaging om al sy of haar pastorale pligte na te kom, fondsinsamelings te behartig en dan nog week na week God se Woord verstaanbaar en kontekstueel relevant te verkondig, is ’n byna onmoontlike...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 27 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
In die vorige aflewering is vertel van die stigting van die Gereformeerde Kerk in die Transvaal in 1859. In hierdie aflewering kyk ons na die vestiging van die NG Kerk in die Zuid-Afrikaansche Republiek. Dit het gebeur onder leiding van ds Frans Lion Cachet. Cachet...
by Ds Erika Ferreira (Beroepafwagtend/buiteland) | Donderdag, 27 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Denise Ackerman, Suid-Afrikaanse teoloog, het die volgende oor Suid-Afrika gesê: …ons is ’n samelewing wat kritieke genesing in elke aspek van ons verhoudinge nodig het: met onsself, met ander, met God, en die dringendste, met die aarde (eie vertaling)...
by Tessa Oppermann (SENTIK) | Donderdag, 27 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Tydens die bosberaad oor jeugbediening aan die einde van April vanjaar het die deelnemers bevind dat die materiaal wat benut word om die NHKA se jongmense formeel toe te rus en te bemagtig om dissipels te wees, in ’n groot mate beperk is tot kategesehandleidings wat...
by Ds Elmien Shaw (Swartkop) | Donderdag, 27 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Aan die vooraand van die 72ste Algemene Kerkvergadering stroom studiestukke, beskrywingspunte en agendas van voorlopige besprekingsvergaderings in. Een van die opdragte van die 71ste AKV was dat die saak van kinders se deelname aan die sakrament van die Nagmaal...
by Redaksie | Dinsdag, 25 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Hy leer ons dien Toe Hy hulle voete klaar gewas en sy bokleed aangetrek het en weer aangesit het, sê Hy vir hulle: “Verstaan julle wat Ek vir julle gedoen het? Julle noem My julle Leermeester en Here, en julle is reg, want Ek is dit. As Ek, wat julle Here en julle...
by Ds Louw van der Linde (beroepafwagtend) | Dinsdag, 25 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Maar Petrus sê vir Hom: “U sal in alle ewigheid nooit my voete was nie!” Daarop sê Jesus vir hom: “As Ek jou nie was nie, het jy nie deel aan My nie.” Simon Petrus sê toe vir Hom: “Here, dan nie net my voete nie, maar ook my hande en my gesig.” Lees Johannes 13...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 25 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Lukas Maree het gesing: Môre is die jeug se dag, dit is net oumense wat na gister smag… Vir baie lank het die Kerk geredeneer dat môre die jeug se dag is, daarom moet hulle maar stil sit en luister in die kerk. Maar na verloop van tyd het dinge verander. Toe ek in die...
by Ds Bouwer Serfontein (Vereeniging) | Dinsdag, 25 Junie, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Gedurende Maart vanjaar het ’n ope uitnodiging in Blitspos verskyn waarin almal wat wou saamdink oor jeugwerk in die Kerk, uitgenooi is om op 30 April en 1 Mei 2019 op Venterskroon bymekaar te kom vir ’n bosberaad. Eindelik was daar sowat 25 predikante, ouderlinge,...