Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld
In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof daar nie genoeg tyd vir onsself, ons gesinne en ons medemens is nie. Verwagtinge en verantwoordelikhede kan oorweldigend raak en soms wonder ons hoe ons alles in balans kan hou. As Christenvroue kan ons egter hoop en...
Begenadigdes in Christus
Die Bybel is propvol bewyse van God se genade...
Nogtans staan die wilgerboom groen…
Ek dink terug aan ons reis deur die mooie...
Boodskap van hoop
Genesis 32: 22-32 Agtergrond: Jakob en Esau –...
Artikels
Net 200 jaar? Nee, nimmereindigende genade!
Die notule van die eerste onafhanklike Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk aan die...
ABC-lys van goeie nuus
Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie...
Terwyl die Kerk deur my vingers glip
Sensuur? Vir alle praktiese doeleindes bestaan sensuur nog net om predikante te tug, en dan ook...
Ouma, ek soek ’n drukkie…
Klein Michael is knieserig. Hy sit by sy tafeltjie in Ouma se kantoor, lusteloos aan die speel met...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 12 Augustus – Jesus op die water
Matteus 14: 22-29Elkeen van ons het ’n gemaksone in ons lewe. In hierdie gemaksone weet ons wat om te verwag en hoe om op te tree. In hierdie gemaksone is ons veilig en ons voel welkom en ons is tuis. Ons weet hoe om te wees in hierdie gemaksone. Dit is die huis, die kantoor, die klaskamer, die sportveld en familiesamekomste. Dit is die kerk en die gemeente. Dit is die Bybel in Afrikaans en die...













