Helde van gister én vandag!

Helde van gister én vandag!

’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die inwoners weet of hulle enige vrae het. Ja, het ’n dogtertjie geantwoord, Hoe oud is oom? 98, het die oom trots geantwoord. Duidelik beïndruk het die dogtertjie gevra: Het oom...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 10 Februarie – Jesus voorsien in oorvloed

Dinsdag 10 Februarie – Jesus voorsien in oorvloed

Johannes 2: 1-12 Jesus, sy moeder en die dissipels is gaste by ’n bruilof in Nasaret. Iewers tydens die week se feesvieringe het die wyn opgeraak. Vir die bruidegom se vader was dit nie net ’n groot krisis nie, maar ook ’n verleentheid. Nie net sou hy sy familie in die skande steek nie, maar die mense sou begin wonder of die seun werklik vir die bruid sal kan sorg. Gelukkig het Jesus se moeder...

read more