“Die Bybel sê…”

“Die Bybel sê…”

In een van my teologieklasse het ’n professor ons uitgedaag op ’n manier wat ek nooit sal vergeet nie. Ek onthou hoe hy ons gevra het om hom van ons geloof te oortuig sonder om enigsins na die Bybel te verwys. As ek reg onthou was dit in ons derde of vierde jaar. Nou...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 8 Februarie – Wanneer jy Jesus ontmoet

Sondag 8 Februarie – Wanneer jy Jesus ontmoet

Handelinge 9: 1-19 Die verhaal van Saulus kan in met een woord opgesom word: genade. Saulus het na Stefanus se dood die leiding geneem om Jesus se volgelinge selfs tot in die uithoeke van die aarde te soek om hulle te vervolg. Baie van Jesus se dissipels het na ander stede gevlug om die evangelie daar te verkondig. So is Saulus op pad Damaskus toe omdat hy gedink het hy sou die verspreiding van...

read more