Jy word doof! Jy stomp af!

Jy word doof! Jy stomp af!

Gedurige besigwees is soos aanhoudende geraas – dit maak jou doof. Jy hoor naderhand nie meer nie. Geloof gebeur net waar jy kan hoor en kom van dit waarna jy luister.  Mense wat moeilik hoor, besef dit aanvanklik nie. Hulle word al hoe dower, maar glo dat hulle...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 7 Februarie – Die plig om te vergewe

Saterdag 7 Februarie – Die plig om te vergewe

Matteus 18: 21-35 Ek is seker ons elkeen was al in ’n situasie waar ons so kwaad was vir iemand dat dit gevoel het of ons hulle nooit sal kan vergewe nie. En tog as gelowiges word daar van ons verwag om te vergewe. Maar vergifnis is nie maklik nie. Die verhaal van Gary Ridgway, die Green River Killer wat in 2003 skuldig gepleit het aan 48 moorde is kragtig. Gary het emosieloos gebly terwyl...

read more