’n Leenpreek is geen verleentheid nie
Ek het gedink ek is geseën met kollegas wat saamwerk aan preke en erediensinkleding. In my bediening was ons uit die staanspoor ’n span. Ons het gereeld byeengekom om oor Sondag se erediens te praat, saam oor eksegese en hermeneuse te dink en idees uit te ruil. Ons...
So baie boeke…
So baie boeke! Kan julle nie maar party daarvan...
Anders aanmekaargesit
Om die een of ander onverklaarbare rede, is daar...
Inleiding in Afrikaans tot die lewe en werk van Martin Luther
In die Oktober 2023-uitgawe van Die Hervormer is...
Artikels
Kerk – Amp – Diens
Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou en laat groei. Hy het dit deur al die eeue gedoen,...
Ken jy my?
Skryf dit op jou hart: Daar is niemand wat jy nie sou kon liefkry nie as jy hul storie sou ken....
Hou op preek en wees ’n preek!
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in Seattle gehou – vir persone met ’n verstandelike of...
Ek het van julle geloof gehoor
Wêreldbiddag vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue, -mans en -kinders en...
Wat is vandag belangrik?
Vrydag 6 Februarie – Nuwe seisoene in Christus
Kolossense 3: 5-17 Die natuur beweeg elke jaar deur vier bekende seisoene – herfs, winter, lente en somer. Elke seisoen bring verandering: blare begin val in die herfs, alles raak vaal as gevolg van die koue in die winter, nuwe lote begin later bot in die lente, en uiteindelik floreer die lewe weer volop in die somer. Hierdie ritme herinner ons aan die geloofsreis waarop Jesus ons lei. Wanneer...













