Nuus vanuit die AKV
Verkiesings en ander nuusDit is met groot trots dat die Kerk bekend maak dat Ds L (Leon) Geel (sr) tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering as voorsitter van die Kommissie van die AKV verkies is. Die Kerk sien uit na die wyse waarmee ds Geel die Kerk gaan dien. Ons...
Die Bloedriviergelofte
Daar was nog altyd onder ons verskille, en soms...
Stempel met die naam JESAJA daarop gevind
Die ontdekking van ’n kleistempel met die naam...
Israeli’s en Israeliete, Jode, Judeërs en Judaïste, en Palestyne…
Die hedendaagse staat Israel het dieselfde...
Artikels
’n Clarens-liefdesverhaal
Ek en my gesin het onlangs in die Noordelike Drakensberge naby Clarens vakansie gehou. Clarens is...
Digkuns vir bleeksiele
In ’n artikel in die ATKV se Taalgenoot in Februarie 2021 vra Schalk Schoombie: Afrikaans skrik...
God práát met my!
Skoonpa was gelukkig ouderling in die NG Kerk en nooit in mý kerkraad nie. Want pa Chris was...
Die kroon
Die een wat die Britse kroon dra, so staan dit konstitusioneel vas, is “die beskermheer van die...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 2 Augustus – Geloofsgroei begin by jou
Efesiërs 4: 1-16In Paulus se brief aan die Efesiërs herinner hy ons daaraan dat ons lewenswandel met die roeping wat ons van God ontvang het in oorstemming moet wees. Ons moet lewe met integriteit. Geloof is nie net iets wat in jou hart gebeur nie. Geloof gebeur ook daar waar jy met ander omgaan.Paulus sê vir ons in vers 3: Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het,...













